Rambling Roses Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Rambling Roses Guest House bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n lieflike, smaakvol gemeubileerde huis in 'n bosveldtuin in Nelspruit. Hierdie ruim huis is in die hartjie van die platteland, 10,3 km vanaf i’langa Mall, 7.3 km vanaf Mediclinic Nelspruit en 16 km vanaf Nelspruit Lughawe. Rambling Roses bied 'n toevlugsoord vanaf die gejaag van die stadslewe waar 'n mens 'n Laeveld-sonsondergang kan geniet.

Dit is die ideale wegbreek vir 'n gesin of vriende. Die huis het slaapplek vir 10 gaste in 5 smaakvol versierde kamers met vars linne en suite-badkamers. Daar is twee kamers met 'n koninggrootte-bed in elk en een slaapkamer met 'n koningingrootte-bed. Die vierde kamer het 'n dubbelbed en die vyfde kamer het 2 enkelbeddens. Elke en suite-badkamer het 'n stort.

Die huis beskik ook oor 'n oopplan-eetkamer, volledig toegeruste kombuis, 2 sitkamers en 'n braai-area op die stoep wat oor die prentjiemooi tuin uitkyk. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, oond, stoof en 'n mikrogolfoond. Daar is 'n kaggel in een van die sitkamers.

Rambling Roses Guest House is 76,9 km vanaf die Krugerwildtuin se Malelanehek. Die Sudwala-grotte is 45,8 km weg en die Nelspruit Nasionale Botaniese Tuine is 13 km weg.

Slaapplek

'n Bespreking by Rambling Roses Guest House sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 5 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Swem

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Begeleide Wildritte as Ekstra
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Rambling Roses Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R5 000 per nag (plek vir 10)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za