LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Ramkiki Country English | LekkeSlaap
+38

Ramkiki Country English

Standaardkamer (stort)
Vanaf
Vanaf R895
per eenheid
Beskrywing

Hierdie kamer het slaapplek vir 2 volwassenes en 1 kind. Die kamer het 2 enkelbeddens en 'n ekstra matras kan vir 'n kind voorsien word. Die en suite-badkamer het 'n stort, 'n toilet en 'n wasbak. Kamergeriewe sluit tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV met sekere DStv-kanale en WiFi in.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Kindermatras vir 1
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKindermatras vir 1
Tariewe
Kamergeriewe
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Sitkamer
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Rook is verbode in die kamers. Kinders tussen 0 en 2 jaar bly gratis. Kinders tussen 3 en 12 jaar betaal R165.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Standaardkamer
Vanaf
Vanaf R1 330
per eenheid
Beskrywing

Hierdie kamers het elk slaapplek vir 2 volwassenes en 1 kind. Elke kamer het 2 enkelbeddens en 'n ekstra matras kan vir 'n kind voorsien word. Die en suite-badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Geriewe in die kamer sluit tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV met sekere DStv-kanale en WiFi in.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Kindermatras vir 1
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKindermatras vir 1
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Rook is verbode in die kamers. Kinders tussen 0 en 2 jaar bly gratis. Kinders tussen 3 en 12 jaar betaal R165.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Standaardkamer (balkon)
Vanaf
Vanaf R1 570
per eenheid
Beskrywing

Hierdie kamer het slaapplek vir 2 volwassenes en 1 kind en lei na 'n balkon. Die kamer beskik oor 2 enkelbeddens en 'n ekstra matras kan vir 'n kind voorsien word. Daar is 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die kamer het tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV met sekere DStv-kanale en WiFi.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Kindermatras vir 1
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKindermatras vir 1
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Rook is verbode in die kamers. Kinders tussen 0 en 2 jaar bly gratis. Kinders tussen 3 en 12 jaar betaal R165.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Luukse kamer
Vanaf
Vanaf R1 925
per eenheid
Beskrywing

Hierdie kamers is ideaal vir wittebroodspaartjies en het slaapplek vir 2 volwassenes en 1 kind. Elke kamer het 'n dubbelbed en 'n ekstra matras kan vir 'n kind voorsien word. Die en suite-badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Kamergeriewe sluit tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV met sekere DStv-kanale en WiFi in.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed Kindermatras vir 1
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
1 xDubbelbed
1 xKindermatras vir 1
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Sitkamer
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Rook is verbode in die kamers. Kinders tussen 0 en 2 jaar bly gratis. Kinders tussen 3 en 12 jaar betaal R165.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Gesinskamer
Vanaf
Vanaf R2 000
per eenheid
Beskrywing

Hierdie kamer het slaapplek vir 4 gaste. Daar is 'n dubbelbed en 'n solderarea met 2 enkelbeddens. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kamer lei na 'n balkon en bied ook tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV met sekere DStv-kanale en WiFi.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Kamergeriewe
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Sitkamer
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Rook is verbode in die kamers. Kinders tussen 0 en 2 jaar bly gratis. Kinders tussen 3 en 12 jaar betaal R165.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R895
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Peter-weg 35, Ruimsig, Johannesburg, 1732, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAADFHagQIvCgLdy9y5P0nSFe1GYd58Vof6zw7Eg23BzX1mFuFWxZ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R895  per nag(plek vir 2) 9 5 1 5 35 Peter Road Ruimsig 1732 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.079257538581 27.881844048549
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!