Lawrence Rocks Akkommodasie by Ramsgate Mews 10 | LekkeSlaap
+8

Ramsgate Mews 10

2 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Marienerylaan, Ramsgate Mews 10, Ramsgate-Noord, 4285, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R738 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Ramsgate Mews 10 is 'n selfsorg-ateljeewoonstel in 'n veilige kompleks in Ramsgate-noord.

Die woonstel het slaapplek vir 4 gaste (2 volwassenes en 2 kinders) en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n platskerm-TV. Die badkamer het 'n bad en 'n handstort, toilet en 'n wasbak. Die sitkamer het 'n dubbelslaapbank.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n tweeplaatstoof, 2 yskassies, mikrogolf, wasmasjien, eetgerei en breekware. Die eetarea het sitplek vir 4.

'n Houtdek met 'n ketelbraai is bereikbaar via die slaapkamer en bied 'n beperkte see-uitsig.

Slaapplek

’n Bespreking by Ramsgate Mews 10 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Opsomming van Resensie

3.1 uit 5van 2 resensies vir Ramsgate Mews 10
Netheid
3.5/5
Diens
3.0/5
Ligging
3.0/5
Veiligheid
3.0/5
Waarde vir geld
3.0/5

Ligging

  • Marienerylaan, Ramsgate Mews 10, Ramsgate-Noord, 4285, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R738
per nag (plek vir 2)
Vanaf R738
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Marienerylaan, Ramsgate Mews 10, Ramsgate-Noord, 4285, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAuiTarYG1br0DxPD2jC2cMrDntYpgrM1V0be1Uo7CPW4WHtxwCQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R738  per nag (plek vir 2) 2 5 1 4 Marine Drive Ramsgate Mews 10 4285 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-23:00 09:00 -30.874126 30.362009
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za