Ramsgate Mews 2
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Marinerylaan, Ramsgate Mews 2, Ramsgate-noord, 4285, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R950 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Ramsgate Mews 2 is 'n selfsorgeenheid in 'n veilige kompleks in Ramsgate-noord. Die eenheid bied 'n see-uitsig vanaf die patio. Die kompleks is slegs 200 m vanaf die strand en naby verskeie winkels en restaurante.
Die woonstel bied verblyf aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, platskerm-TV en 'n skuifdeur wat na die patio lei. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die badkamer het 'n bad, stort en 'n wasbak. Alle beddegoed en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet asb. eie strandhanddoeke bring.
Die kombuis is vir selfsorg toegerus en het 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. Daar is 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien. Die sitkamer het 'n gemaklike bank en 'n platskerm TV met 'n DStv-koppelpunt. Gaste moet eie dekodeerder en slimkaart bring.
Die leefarea lei na 'n patio met 'n tafel, stoele en braaigeriewe. Veilige kelderparkeerplek is beskikbaar.
Slaapplek
’n Bespreking by Ramsgate Mews 2 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Badkamer
- Bad
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Mandy Geverifieer
Eiendomme 72
Resensies 395
Jaar gelys 5
Ligging
- Marinerylaan, Ramsgate Mews 2, Ramsgate-noord, 4285, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Ramsgate Mews 2 het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Lawrence Rocks Margate Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Marinerylaan, Ramsgate Mews 2, Ramsgate-noord, 4285, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom