Ramsgate Beach Akkommodasie by Ramsgate Palms | LekkeSlaap
+24

Ramsgate Palms

1 resensie
Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vanaf 1 Des 2020 tot 15 Jan 2021.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Bidstone-weg, Ramsgate Palms-kompleks, Ramsgate, 4280, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Ramsgate Palms is in die veilige Ramsgate Palms-kompleks in Ramsgate. Ramsgate Palms is 'n moderne en baie veilige kompleks op 'n heuwel wat oor die sand en golwe kyk. Dit het direkte toegang tot die hoofswemstrand en swembad en dis tussen palmbome in 'n tropiese omgewing met 'n stroompie en hoekies in die pragtige tuine geleë. Dis naby verskeie restaurante, kroeë en skemerkelkie-dekke op die Blouvlagstrand met lewensredders, trapbootjies en kano's. Gaste kan ook die kunsvlytmarkie en seisoenale vermaak geniet.

Die eenheid is op die eerste verdieping en het 'n pragtige uitsig oor die strand van die balkon af. Die eenheid is lekker sonnig en baie netjies. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n lieflike see-uitsig. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die moderne badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis en leefarea is oopplan. Die kombuis het granietblaaie, 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond en 'n toonbank met stoele. Die gerieflike sitkamer het 'n platskerm-TV met satelietkanale. Die leefarea bied toegang tot 'n onderdakbalkon met 'n gasbraai.

Daar is onderdakparkeerplek vir 1 voertuig. Die kompleks het wasgeriewe en die eenheid word nie skoongemaak nie, tensy anders gereël.

Slaapplek

’n Bespreking by Ramsgate Palms sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • DVD-speler
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Ramsgate Palms
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Bidstone-weg, Ramsgate Palms-kompleks, Ramsgate, 4280, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Ramsgate Palms het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R750
per nag (plek vir 4)
Vanaf R750
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Bidstone-weg, Ramsgate Palms-kompleks, Ramsgate, 4280, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAXLNHA3VyXznBx4k8rdUKRzfxfhEVuPybxQl1G0XHt83d5hl5XS?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R750  per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 Bidstone Road Ramsgate Palms complex 4280 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-23:00 09:00 -30.887699041532 30.350291201783
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za