Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ramsgate Palms 13

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Bidstone-straat, Ramsgate Palms 13, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 300 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Ramsgate Palms 13 is in 'n veilige kompleks in Ramsgate geleë - 'n ouwêreldse kusdorp aan die Suidkus van KwaZulu-Natal.

Die drieslaapkamerwoonstel op die eerste verdieping het slaapplek vir 6 gaste en spog met 'n pragtige uitsig oor die see. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die ander 2 slaapkamers het elkeen 2 enkelbeddens en maak van 'n aparte badkamer met 'n bad gebruik.

Die kombuis is ten volle toegerus vir gaste wat op soek is na 'n selfsorgwegbreek en die sitkamer het 'n TV, onbeperkte WiFi en 'n slimboksie waarop DStv en Netflix gestroom kan word. Daar is ook gemaklike rusbanke. Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad, wasgoedgeriewe en direkte toegang na die strand.

Daar is slegs 1 parkeerplek per eenheid.

Doendinge in die omgewing sluit swem, bootritte, visvang, gholfspeel, voetslaan, skubaduik en perdry in.

Slaapplek

’n Bespreking by Ramsgate Palms 13 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 15 resensies vir Ramsgate Palms 13
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Bidstone-straat, Ramsgate Palms 13, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Ramsgate Palms 13 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Bidstone-straat, Ramsgate Palms 13, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA285cb49df15b8452555fc09e07ed975362e52387a72638c663b158d6d6c3417d2cee3f4fc4e437b383e137507b6629ff5258?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 6) 15 5 1 5 Bidstone Road Ramsgate Palms 13 4285 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-23:00 09:00 -30.887569 30.350308