Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ramsgate Palms 13

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R925 skoonmaakfooi per bespreking.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

'n Breekskadedeposito van R1000 word per bespreking vereis, wat binne 7 dae vanaf die vertrekdatum terugbetaal sal word, mits die eenheid in dieselfde toestand as by aankoms gelaat word en alles in orde is.
Meld asseblief enige tekorte binne 12 ure aan.
Rook is streng verbode binne die eenheid en gaste word gevra om buite te rook. Indien gaste versuim om aan bogenoemde te voldoen, kan die deposito moontlik gebruik word om gordyne, matte en meubels skoon te maak.
Indien daar meer gaste oorbly as waarvoor gekwoteer is, of indien die aantal gaste die maksimum aantal gaste oorskry, word die deposito verbeur.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Neem asb. kennis dar daar 'n TV met DStv in die eenheid is so gaste hoef nie hulle eie dekodeerders te bring nie. Daar is nie PVR- of Explora-koppelpunte nie.
Gaste moet asb. hul eie bad- en strandhanddoeke saambring.
'n Gratis rol toiletpapier en seep word voorsien, maar omdat hierdie eenheid selfsorg is, moet dit op eie koste aangevul word. Onthou ook om die skottelgoedwasser en ander skoonmaakmiddels saam bring.
Skoonmaakdienste kan tussen 08:30 tot 14:30 gereël word, naweke en openbare vakansiedae uitgesluit. Gaste moet dit ten minste 48 uur vooruit deur die kantoor bespreek en dit moet vooraf betaal word en nie direk aan die skoonmaker nie. Let ook daarop dat hierdie diens onderhewig is aan die beskikbaarheid van hulpbronne, veral gedurende die hoogseisoen.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Bidstone-straat, Ramsgate Palms 13, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA285cb49df15b8452555fc09e07ed975362e52387a72638c663b158d6d6c3417d2cee3f4fc4e437b383e137507b6629ff5258?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 6) 15 5 1 5 Bidstone Road Ramsgate Palms 13 4285 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-23:00 09:00 -30.887569 30.350308
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem