Ramsgate Beach Akkommodasie by Ramsgate Palms 68 | LekkeSlaap
+29

Ramsgate Palms 68

3 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strachanstraat, Ramsgate Palms, Eenheid 68, Ramsgate-strand, Margate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R490 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Ramsgate Palms 68 is 'n selfsorg-woonstel met 2 slaapkamers in die Ramsgate Palms-kompleks.

Die woonstel is op die tweede verdieping en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, leef- en eetarea. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed. Die ander slaapkamer het 2 stapelbeddens en die badkamer beskik oor 'n bad met 'n handstort. Die kombuis is vir selfsorg toegerus met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolfoond en eetgerei en breekware. Gaste moet hul eie DStv-dekodeerders en -slimkaarte saambring vir DStv-toegang. Daar is 'n gedeeltelike see-uitsig vanaf die balkon.

Gaste het toegang tot braaigeriewe en veilige onderdak-parkeerplek is beskikbaar. Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad, waskamer en direkte toegang tot die Blouvlag-hoofstrand en strandmeer. Die rustige Ramsgate-area is perfek vir 'n gesinswegbreek.

Dié kompleks is op Ramsgate-strand geleë, is stapafstand van The Waffle House en ander restaurante, en word goed in stand gehou.

Slaapplek

’n Bespreking by Ramsgate Palms 68 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Stapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 4 persone
2 xStapelbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 3 resensies vir Ramsgate Palms 68
Netheid
3.7/5
Diens
3.3/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Strachanstraat, Ramsgate Palms, Eenheid 68, Ramsgate-strand, Margate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Ramsgate Palms 68 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R490
per nag (plek vir 6)
Vanaf R490
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strachanstraat, Ramsgate Palms, Eenheid 68, Ramsgate-strand, Margate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDA4OThmZWQxLTQwYTUtNDdjZS04NjE1LTAyNjZjOWNkYTdkMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R490  per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 Strachan Street Ramsgate Palms, Unit 68 4285 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -30.887195018287 30.350597798824
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za