LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Ramsgate Palms Nommer 36 | LekkeSlaap
+24

Ramsgate Palms Nommer 36

  • Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bidstone-weg 510, Ramsgate Palms 36, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R560 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Ramsgate Palms Nommer 36 is 'n selfsorgwoonstel in 'n sekuriteitskompleks in Ramsgate Beach.

Dié woonstel op die onderste verdieping, kyk uit oor die kompleks se tuin en is ideaal vir 5 gaste: 2 volwassenes en 3 kinders of 4 volwassenes en 1 kind. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n enkel- en stapelbed. Die 2 kamers deel 'n badkamer met 'n stort-oor-bad.

Die kombuis is volledig toegerus en het 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas en 'n wasmasjien. Gaste kan by die ontbyttoonbank eet. Die sitkamer het 'n TV met OpenView en 'n DVD-speler, maar gaste kan ook hul eie dekodeerders saambring. Die sitkamer lei na 'n stoep. Onbeperkte WiFi is beskikbaar. Gaste kan van die WiFi gebruik maak om DStv Now, Showmax en Netflix op die TV te kyk. Neem asseblief kennis dat gaste by trappe moet afklim om by die woonstel uit te kom.

Die kompleks het 'n swembad en braaigeriewe is ook tot gaste se beskikking. Daar is veilige onderdakparkeerplek en 24 uur-sekuriteit. 'n Skoonmaakdiens kan op versoek teen ekstra koste gelewer word.

Ramsgate Palms Nommer 36 het nie 'n see-uitsig nie, maar bied direkte toegang tot die strand. Dit is ook stapafstand vanaf Waffle House en Blue Lagoon se restaurante. Die eenheid is plus minus 80 meter van die hoofstrand af.

Slaapplek

’n Bespreking by Ramsgate Palms Nommer 36 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed Stapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xStapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 11 resensies vir Ramsgate Palms Nommer 36
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Bidstone-weg 510, Ramsgate Palms 36, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Ramsgate Palms Nommer 36 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R560
per nag (plek vir 5)
Vanaf R560
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bidstone-weg 510, Ramsgate Palms 36, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9759f56a7daf5092d1f5f2f33757ce6c27bce4da20182760d29a760bcb36039a731c7ad4a39aaf2e2742412d7efbe1c8eb24?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R560  per nag (plek vir 5) 11 5 1 5 510 Bidstone Road Ramsgate Palms 36 4285 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.887474625816 30.350463568123
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!