Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ramsgate Palms Unit C

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Gina Geverifieer

Eiendomme 46

Resensies 240

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 6 resensies vir Ramsgate Palms Unit C
Netheid
3.5/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
3.5/5
Ronel M - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Ronel M
Gesin met tieners

Genotvol.

Die kombuisie is baie klein en ek sou regtig granietblaaie op die werksblaaie sit. Klein stofie, so jy kan nêrens jou warm potte sit, selfs die wasbak is plastiek. Ek sou ook 'n sandwich-maker daar aanbring, asook wisk. Verder heel skaflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wendy M - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wendy M

Dit was heerlik lekker.

Die hoofkamer se 2 beddens slaap nie lekker nie, een is baie hard en een se springs maak seer. 2 houtlepels het wit muf opgehad. Verder was dit baie lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ramsgate Palms Unit C se terugvoer

Thank you for your review and the feedback, we are glad that you enjoyed your stay.

Ramsgate Palms Unit C
Lizelle V - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Lizelle V
Gesin met tieners

Baie lekker en rustig.

Die sterre punte wat gegee is op waarde vir geld en netheid is spesifiek op Unit C no. 25 gerig. Sal voorstel dat eienaars plek bietjie opknap, TV, kombuisgereedskap meer modern maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ivan S - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ivan S
Gesin met klein kinders

Het aan al ons verwagtinge voldoen.

Baie lekker gebly. Die kompleks is baie veilig en skoon en netjies. Sal definitief weer hier kom vakansie hou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ramsgate Palms Unit C se terugvoer

We are glad to see you enjoyed your stay and hope to see you again soon.

Ramsgate Palms Unit C
Anonieme gas - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Gesin met klein kinders
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eldoret V - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eldoret V
Gesin met klein kinders

Perfekte verblyf by die see.

Rustige stil verblyf, loop afstand van die strand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ramsgate Palms Unit C se terugvoer

Dear Eldoret,

We are glad to hear you enjoyed your stay, and hope to see you again soon.

Kind regards,

Leisure Letting - South Coast

Ramsgate Palms Unit C
Vanaf
R805
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R805
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R805
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Bidstone-weg 510, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGRhYjhkYjRkLWEzZTUtNDM1Yi04NzY3LWNmZDllZTgwNjY2Mg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R805 per nag (plek vir 4) 6 5 1 5 510 Bidstone Road Margate 4275 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-16:00 09:00 -30.887485125483 30.350527127647
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem