Ramsgate Palms Unit D
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Bidstone-weg 510, Ramsgate Palms Complex, Margate, 4285, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R885 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Die Ramsgate Palms Woonstelkompleks bied 'n uitsig oor die prentjiemooi Ramsgate-hoofstrand en is die ideale plek vir 'n gesinsvakansie.
Dié eenheid is op die boonste verdieping geleë en het 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die een slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Elke kamer het ook 'n plafonwaaier. Die gedeelde badkamer het net 'n bad. Die eenheid het 'n kombuis wat toegerus vir selfsorg met 'n stoof en oond, yskas-vrieskas, ketel, skottelgoedwasser en 'n mikrogolf. Die sitkamer het 'n plafonwaaier en 'n TV met DStv. Die eenheid beskik oor 'n balkon met 'n Weber en 'n lieflike see-uitsig.
Gaste het ook toegang tot die swembad wat in 'n beskutte deel van die luisterryke, tropiese tuin geleë is. Die tuin omsoom die kompleks. Daar is ook 24 uur-sekuriteit vir jou gemoedsrus. Let asb. dat daar slegs 1 toegewese parkeerplek per eenheid is.
Die woonstel is binne stapafstand van die strand. Lewensredders is reg deur die jaar aan diens. Verskeie restaurante, 'n kunsvlytmarkie en die bekende Waffle House is ook binne stapafstand van dié kompleks.
Slaapplek
’n Bespreking by Ramsgate Palms Unit D sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Gina Geverifieer
Eiendomme 45
Resensies 241
Jaar gelys 7
Ligging
- Bidstone-weg 510, Ramsgate Palms Complex, Margate, 4285, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Ramsgate Palms Unit D het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Ramsgate Beach Margate Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Bidstone-weg 510, Ramsgate Palms Complex, Margate, 4285, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom