Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rand Self-catering Accommodation

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Randstraat 9, Carolina, 1185, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R650 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Rand Self-catering Accommodation bied skoon en gerieflike selfsorgverblyf in Carolina in Mpumalanga. Carolina is op die Johannesburg na Eswatini-roete geleë en is 'n gerieflike oornagplek vir gaste wat tna en van die Kruger Wildtuin reis.

Verblyf word óf in 'n eenslaapkamerwoonstel/ gesinseenheid óf 5 aparte oopplan-eenhede met selfsorggeriewe in ’n stil omgewing met groot bome gebied. Die eenhede het verskeie kamersamestellings en het elk 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n sitarea, eetarea en 'n kombuisie met basiese geriewe soos 'n tee- en koffieskinkbord. Die kamers het ook elk 'n 32" platskerm-TV met Premium DStv-kanale. Beddegoed en handdoeke word voorsien. In die wintermaande is daar elektriese komberse op die beddens.

Aangesien Rand Self-catering Accommodation in Carolina, Mpumalanga se gras- en vleilandstreek geleë is, bied dit volop voëllewe, voetslaanroetes en watersport.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 121 resensies vir Rand Self-catering Accommodation
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Randstraat 9, Carolina, 1185, Mpumalanga
  • Gaste dink Rand Self-catering Accommodation het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Carolina Mpumalanga
Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Randstraat 9, Carolina, 1185, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4f61d2caad110baddccee20e66160cb826e46d09e7c01f6fa4e8c4af9a66d7396313998f488081fd83e287229aab2b9fa6d1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 121 5 1 5 9 Rand Street Carolina 1185 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -26.060316628636 30.10928951059