Ranelra Accommodation
-
Voorkeurvennoot
- Kapasiteit: 3 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5de Straat 9, Mookgopong, 0560, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R750 per nag, vir 3 mense
Beskrywing
Ranelra Accommodation bied gerieflike selfsorgverblyf in die bekoorlike dorp Naboomspruit. Die eenheid is sentraal geleë naby kitskoskafees en winkelsentrums.
Die verblyf bestaan uit 'n ruim eenslaapkamerwoonstel. Daar is 'n dubbelbed in die slaapkamer en 'n enkelbed kan in die leefarea gesit word vir 'n addisionele gas. Die aparte badkamer het 'n wasbak en stort en daar is ook 'n aparte toilet.
Daar is ook 'n kombuisie met 'n yskas-vrieskas, oondjie met 'n tweeplaatstoof, mikrogolf en kooktoebehore. Addisionele geriewe sluit 'n braai-area, TV met sekere DStv-kanale, onderdakparkeerplek vir 2 voertuie en geslotekringtelevisie in.
Gaste kan gaan gholfspeel, perdry, swem, wildkyk, 4x4-roetes aandurf, voetslaan en bergfietsry in die omgewing.
Slaapplek
’n Bespreking by Ranelra Accommodation sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Braaiplek
- Troeteldiere indien gereël
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- 5de Straat 9, Mookgopong, 0560, Limpopo
- Gaste dink Ranelra Accommodation het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Mookgopong Naboomspruit Waterberg Limpopo
- Kapasiteit: 3 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5de Straat 9, Mookgopong, 0560, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom