LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Raphael Villas | LekkeSlaap
+25

Raphael Villas

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 17 resensies vir Raphael Villas
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Petro L - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro L
Gesin met tieners

Baie lekker en rustig.

Dit was baie lekker om daar oor te slaap. Baie netjies, rustige area en naby alles. Sal vir seker dit vir enige iemand aanbeveel. Baie vriendelike eienaars.

Giradot B - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Giradot B
Gesin met tieners

Verkwikkend., rustig.

Gashere vriendelik. Sowaar 'n juweel van 'n paradys. Stylvol ingerig, veilig, verkwikkend rustig.

Bernice S - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernice S
Saam met eggenoot / lewensmaat

All mentioned above could not provide a better description of a relaxing venue.

We found the reception to be superb as we were shown around professionally and then left to relax and enjoy. The surrounding garden is peaceful and serene with flowing vegetation. The accommodation offered everything we needed from cutlery and crockery to a relaxing couch to watch the current Rugby World Cup. The beds and furniture were of superb quality and comfortable and the decorations in the unit were well chosen to make you feel at home and it felt like home.

Helanie W - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helanie W

Pragtige woonstel en tuin.

Ek en my ma het ons verblyf baie geniet. Die woonstel is goed ingerig en die ligging is perfek. Veilige parkering is 'n bonus!

Ann M - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ann M
Gesin met tieners

Eenheid is netjies, skoon en baie goed ingerig, ontvangs was vriendelik.

Sal vir seker weer hier kom bly. Vriendelike ontvangs, eenheid is baie goed ingerig, skoon en gerieflik. Omgewing is veilig en die tuin is 'n bonus.

Anna-marie V - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna-marie V

Rustig aangename verblyf.

Net goeie ervaring gehad. Uitstekende verblyf, als netjies gewees. Lekkerste beskuitjies, baie dankie!

Lizette S - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette S
Gesin met tieners

Dis mooi, baie, baie skoon, gerieflik, het kraakvars linne, gemaklike beddens en sagte handdoeke.

Ons was aangenaam verras met Raphael Villas. Dis kalm, so mooi en netjies, gerieflik en daar is aandag aan detail wat dit onderskei. Die gasvrou is baie vriendelik en professioneel. Raphael Villas word sterk aanbeveel.

Danie D - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Ons is vriendelik ontvang en het heerlik geslaap. Alles is skoon en baie netjies, parkering veilig. Kan dit enige tyd aanbeveel.

Ronél S - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ronél S
Gesin met klein kinders

Lekker gemaklik.

Vriendelike hartsmense. Warm verwelkom. Baie mooi en netjiese verblyf. Pragtige uitsig. Sal vir seker weer daar bly.

Derik V - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Derik V
Gesin met tieners

Baie lekker gebly.

Baie dankie vir moeite wat spesiaal gedoen is met ons versoek om te kan braai.

Elmarie H - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie H
Gesin met tieners

Definitief die geld werd. Modern en baie netjies.

Ons het heerlik gebly. Raphael Villas sal ons definitief weer sien. Dis bekostigbaar en baie modern. Die tuin is asemrowend. Dankie vir die goeie diens.

T D - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
T D
Gesin met tieners

Fantasties en die beste plek wat ons nog by geslaap het.

Dit was een van die beste plekke waar ons nog by geslaap het. Netjies, skoon, kwaliteit bed en beddegoed, handdoeke ens, en alles wat jy nodig het. Ons het as vreemdelinge daar aangekom en as vriende daar weg. Ongelooflike gasvrye mense. Ons het heerlik gebly en sal enige tyd weer daar gaan bly as ons in die Kaap moet wees.

Shannon V - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shannon V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Had an absolutely wonderful stay.

Was warmly welcomed by our host. The unit itself was spotless and tastefully decorated. Close to centres and malls. Will definitely make use of them again.

Marcile D - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marcile D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stunning!

Het rêrig baie lekker by Karen-hulle gebly. Sy het baie moeite gedoen om seker te maak dat alles reg is, en ons sal enige tyd teruggaan en weer daar gaan bly.

Marlene D - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene D
Gesin met tieners

Baie dankie vir u vriendelike ontvangs, baie netjies en skoon.

Ons sal beslis weer kom.

Mariechen S - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariechen S
Gesin met klein kinders

Wow!

Ongelooflike mooi plek met die vriendelikste mense. Alles was so netjies en skoon. Gevoel soos 5 ster-verblyf. Die tuin is asemrowend mooi en die uitsig ook. Mens kan nie dink die plek sit in die middel van die stad nie. Skaars 3 minute Tygervallei toe en om en by 20 min se ry stad toe.

Raphael Villas's terugvoer

Hi Mariechen, baie dankie. Dit is net so lekker om sulke oulike gaste te ontvang.
Groete vir almal.


Raphael Villas
Sade H - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sade H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Friendly service, cleanliness, safety.

If you are looking for a quiet and relaxing place for you and your partner, Raphael Villas is the ideal place to choose. Place is spotless clean, son of owner that accommodated us made our stay welcoming, assisted us with anything we need. It's definitely a place that I would stay at again.

Raphael Villas's terugvoer

Baie dankie, Sade. Dit is altyd lekker om goeie gaste te ontvang.
Dankie ook vir die resensie, ek waardeer dit.
Lekker naweek.

Raphael Villas
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Raphael-singel 32, Stellenberg, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA62O2VhllDkFgm0r30DEvTjaP0ecIbojoQKVbWghM4bzvTnV8jI?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R750  per nag (vir 2 persone) 17 5 1 5 32 Raphael Crescent Stellenberg 7550 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-15:00 10:00 -33.869055 18.656996
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!