LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Raptor Retreat Game Lodge | LekkeSlaap
+31

Raptor Retreat Game Lodge

5 resensies
Wildsplaas

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 5 resensies vir Raptor Retreat Game Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Stephan D - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wittebrood.

Die lekkerste bosveld ondervinding ooit. Skoonste akkommodasie met die gaafste werkers. Die eienaars het dit vir ons werklik onvergeetlik gemaak en het ons optimale blootstelling aan die natuur gegee.

Raptor Retreat Game Lodge's terugvoer

Good Morning Stephan, it was so great having you here, and it is always appreciated to know that our guests had a wonderful stay with us. Our aim is to make sure our guests have the best possible experience when staying with us. We hope to welcome you back with us again.

Raptor Retreat Game Lodge
Cheyenne D - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cheyenne D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker rustige langnaweek.

Baie lekker gebly, skoon en netjies, kos was van goeie gehalte en waarde vir jou geld. Die eetarea was nie vir ons nie. Al die gaste sit saam aan een tafel, asook die lodge se personeel vir ontbyt, middagete en aandete.

Raptor Retreat Game Lodge's terugvoer

Hi Cheyenne, dit was vir ons heerlik om julle hier te hê. Ons verstaan absoluut dat julle nie met die ander gaste wou sosialiseer nie, daarom het ons elke keer vir julle 'n privaat tafel gedek. Dit was vir ons 'n plesier.
Ons bestuurspan eet wel saam met ons gaste om gasvrou of gasheer te speel. Ons internasionale gaste geniet die interaksie en gebruik die saam kuier aan die tafel om vra te vrae en meer te leer.

Raptor Retreat Game Lodge
Bernidene S - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bernidene S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het die privaatheid en stilte geniet.

Kamers en badkamers is netjies - alle benodighede verskaf, selfde met die kombuis, moes net eie kos bring. Baie lekker ervaring, sal weer gaan - net vir langer.

Christiaan H - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hoog aan te beveel.

Ons het baie lekker gebly by Raptor Retreat Game Lodge. Ons kan die aandete en ontbyt by die lodge regtig aanbeveel. Die privaat swembad het dit nog beter gemaak.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Highly recommended.

Really enjoyed our stay at the Raptor Retreat Game Lodge. Can highly recommend dinners and breakfast at the lodge. The private pool made it even more enjoyable!

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Marthinus C - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marthinus C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige en Luukse verblyf! Vriendelike en behulpsame personeel!

Opvoedkundige Wildsritte! Fantastiese aandetes en ontbyt!

Vanaf R1 300
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 300
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 300
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Balule Parsons Natuurreservaat, 155 kt, 40 km buite Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Geen kinders onder 16
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU2OWQ1ZmU2LTYzMWEtNGYxNS05Nzc4LTEyMmQ2ODc0NjI4ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300  per nag (vir 2 persone) 5 5 1 5 39 Balule Parsons Nature Reserve KT 155 1380 Limpopo 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -24.140493 30.918266
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!