Ratelbosch Selfsorg

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Ratelbosch Selfsorg is op 'n idilliese Karoo-plaas net 35 km vanaf Touwsrivier en 14 km van die N1 af.

Verblyf is beskikbaar in 'n kliphuis met 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n gastetoilet. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede en derde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Elke badkamer het 'n stort.

Daar is 'n oopplan-leefarea en die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, stoof en oond, eetgerei en breekware toegerus. Die sitkamer het gemaklike sitplek, lugversorging en 'n TV. Daar is ook 'n binne-braai met 'n eetarea.

Gaste kan 4x4-roetes doen en ander besienswaardighede sluit Montague, Matjiesfontein, die Matroosberge, Bijstein Reservaat, die Groot 5 by Aquela Reservaat en die De Doorns-wynkelder in.

Slaapplek

'n Bespreking by Ratelbosch Selfsorg sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk

Aktiwiteite op perseel

  •  Bergfietsroetes

Badkamer

  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Eetkamer
  •  Waaier
  •  Kaggel
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Konferensie geriewe

  •  Lugversorging

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Ratelbosch Selfsorg gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 200 per nag (vir 6 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]