Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rattray's Roost

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lundstraat 12, Himeville, 3256, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 600 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Rattray's Roost is 'n selfsorgvakansiehuis wat aan die rant van die dorpie, Himeville geleë is. Die perseel bied prentjiemooi uitsigte van Giants Cup en die platorand van die voorkant af.

Die huis het 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 1 enkelslaapbank en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Elke bed het 'n elektriese kombersie en 'n donsveer-duvet. Daar is 'n stort en 'n bad in die badkamer.

Die kombuis is toegerus met die basiese toebehore om maaltye voor te berei. Die oorkantste sitarea het 'n TV met Openview-kanale, WiFi en 'n kaggel om in die wintermaande te gebruik. Rattray's Roost is naby 2 damme waar gaste kan hengel, asook naby staproetes, 'n hotel, museums en restaurante.

Slaapplek

’n Bespreking by Rattray's Roost sluit in:

Koningingrootte-bed Enkelslaapbank
Slaapkamer 1
Plek vir 3 persone
1 xKoningingrootte-bed
1 xEnkelslaapbank
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Elektriese kombers

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 16 resensies vir Rattray's Roost
Netheid
4.4/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Lundstraat 12, Himeville, 3256, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Rattray's Roost het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lundstraat 12, Himeville, 3256, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAea1f895bc7d681ca63368ad6a8957ce5bb003ed2942b792f39ad59d60e94040f82610fced00db93642a0819dd83d03caf8ee?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 5) 16 5 1 5 12 Lund Street Himeville 3256 KwaZulu-Natal 021 201 8901 13:00-23:00 10:00 -29.741306 29.512389