by Raw Karoo Guest House | LekkeSlaap
+38

Raw Karoo Guest House

B&B

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 17 resensies vir Raw Karoo Guest House
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Lita R - Apr 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lita R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik. Netjies en goed onderhou.

Vriendelike diens. Heerlike ontbyt.

Johan B - Apr 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heel aangenaam.

Nik verder te sê nie, ons het dit geniet.

Natasha D - Feb 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha D
Gesin met klein kinders

Sentraal en netjiese geriewe.

Puik gasvryheid en netjiese geriewe. Alles wat ons nodig gehad het was tot ons beskikking. Eienaars is vriendelik. Ons kom verseker gou weer!

Diane Y - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Diane Y
Gesin met klein kinders

Stop on the way home.

Really lovely little gem! The place was incredibly clean and beautifully decorated. The breakfast the next morning was delicious. Loved our time there. Would definitely recommend it!

Janine H - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Janine H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie geniet, vriendelike diens.

Sal Raw Karoo aanbeveel, lekker ontbyt ook geëet.

Gerhardus S - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhardus S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het baie gerieflik gebly en welkom gevoel.

Hulle loop die ekstra myl om jou welkom te laat voel.

Johan W - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige atmosfeer

Dit was net perfek! Alles om ons was mooi, tot die laaste fyn detail!

Johan N - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Silwerskoon.

Pragtige en funksionele eenheid. Heerlike ontbyt. Alles werklik keurig. Lieflike gasvrou.

Jorika C - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jorika C
Besigheidsreis

Puik!

Die gastehuis bied alles wat nodig is, en die span het werklik aan alles gedink om verblyf aangenaam te maak. Die kospakkie wat ek vir ontbyt gekry was heerlik. Sal aanbeveel!

Marine L - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marine L
Enkelreisiger

Baie lekker.

Baie vriendelik en gasvry.

Ansunette F - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansunette F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, rustig en vriendelike diens.

Pragtige, netjiese verblyf met baie vriendelike gasvrou Luna, wat ons welkom laat voel het. Dankie vir die ontbytsakkies, dit was baie spesiaal!

Raw Karoo Guest House se terugvoer

Ons is baie bly dat julle die verblyf geniet het. Ons laat julle graag welkom en bederf voel.
Gisela Meyer

Raw Karoo Guest House
Beatie R - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beatie R
Saam met vriende

Vriendelike ontvangs, gerieflik en skoon. Heerlik!

Definitief waarde vir geld. Sal weer teruggaan. Heerlike verblyf.

Piet S - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike ontvangs, goed toegerus, waarde vir geld.

Sien sterre.

Benita R - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Benita R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelik en baie nice.

Ek en my man het dit vreeslik baie geniet by Le Roux B&B. Dit was naby als wat ons wou gedoen het. Die mense daar is baie vriendelik en baie gasvry. Ons sal weer daar gaan bly. Baie dankie.

Ilse V - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ilse V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik rustig en ontspannend.

Die kamer is goed ingerig en die ontbyt was heerlik.

Christoff O - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christoff O
Saam met vriende

Baie vriendelike diens en hulle het uit hulle plek gegaan om ons tegemoet te kom.

Ten spyte van die feit dat ons laat was is ons vriendelik ontvang, die kamers was netjies en skoon met al die geriewe om dit so gemaklik as moontlik te maak. Yskas, mikrogolf, koffie en WiFi. Hulle het ook vir ons ontbyt gegee om 5:00 die oggend sodat ons kon eet voor ons bergfiets-wedren. Uitstekende, vriendelike diens.

Elsje V - Aug 2013
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Elsje V
Gesin met klein kinders

Voldoen aan ons behoeftes.

Die woonstel het aan al ons behoeftes voldoen. Die ontbyt in die huis aan een tafel saam met ander gaste werk nie goed nie. Teen daardie tarief wil 'n mens nie in die eienaar se persoonlike lewe instap nie, en nog minder jou privaatheid met vreemde mense aan 'n ontbyttafel deel. Skenk dus aandag aan privaat ontbyt of ten minste aparte tafeltjies of iets.

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Jan van Riebeeckstraat 207, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAgm3EuUKC6xtfluyJrNJEIg3PTwguu4k51hS9X4UF6GeEelX6lh?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200  per nag, vir 2 mense 17 5 1 5 207 Jan van Riebeeck Road Oudtshoorn 6625 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 11:00 -33.588398485351 22.194529920816
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem