Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rebecca's Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Villiers-straat 486, Hoek van Naauwpoort-straat, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 700 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Rebecca's Cottage is 'n karaktervolle selfsorgkothuis in die prentjiemooi dorp Clarens in die Vrystaat. Rebecca's Cottage is ingerig met Amerikaanse greinhout en gehaltemeubels, wat 'n huislike atmosfeer skep.

Die kothuis bied verblyf vir tot 4 gaste en het 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede het 2 enkelbeddens. Die kothuis spog met 'n kontemporêre Skandinawiese, verhitte buite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak wat met hout uitgevoer is.

Gedurende die koue wintersmaande word die stort in die tuin nie gebruik nie. Daar is 'n volle badkamer in die kothuis met 'n bad en 'n stort.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.

Die mooi patio buite is beskut en goed belig. Dit is ideaal vir 'n ontspanne braai op lekker aande tussen die berge. Veilige parkeerplek is beskikbaar en daar is ongelooflike uitsigte.

Die losstaande kothuis het 'n veilige, omheinde tuin. Daar is onderdakparkeerplek op die perseel en veilige elektroniese hekke. Troeteldiere word toegelaat indien dit vooraf gereël word.

Slaapplek

’n Bespreking by Rebecca's Cottage sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 4 resensies vir Rebecca's Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Villiers-straat 486, Hoek van Naauwpoort-straat, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Gaste dink Rebecca's Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Villiers-straat 486, Hoek van Naauwpoort-straat, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE0OTcyZjg0LWY3NTItNDI3MS1hZjI1LWRlYTYzMTliOWM0Zg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 486 Villiers Street Cnr Naauwpoort Street 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.506888148361 28.420643236562