LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Rebokkop | LekkeSlaap
+19

Rebokkop

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: S212, Rebokkop, Vredefort, 9595, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 550 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Rebokkop is 'n bekoorlike plaashuis wat selfsorgverblyf aan die oewer van die Vaalrivier bied. Die plaas is net 'n klein entjie se ry van Vredefort af.

Akkommodasie beskik oor 6 slaapkamers, 2 badkamers, 'n oopplan-leefarea en -kombuis en 'n onthaalarea. Daar is 4 slaapkamers met 'n dubbelbed in elk en 2 slaapkamers met 2 enkelbeddens in elk. Die badkamers het elkeen 'n bad en 'n stort.

Die volledig toegeruste kombuis het 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster en kookgerei. Die lieflike stoep kyk oor die rivier en het braaigeriewe en 'n etenstafel. Daar is ook 'n speelkamer vir kinders met 'n pizza-oond.

Rebokkop is 'n plasie van 11 ha groot aan die Vaalrivier in die hart van die Vredefortkoepel, een van Suid-Afrika se 9 Wêrelderfenisgebiede. Die Vredefortkoepel is een van die oudste en grootste impakkraters op aarde. 'n Meteoriet so groot soos Tafelberg het die aarde 2025 miljoen jaar gelede hier getref en 'n reusagtige krater veroorsaak. Dit wat van die oorspronklike impakkrater oorgebly het, word die Vredefortkoepel genoem.

Omdat dit 'n Wêrelderfenisgebied is, is dit belangrik om te onthou dat die natuur, fauna én flora, glad nie versteur mag word nie. Daarom is ons uitgangspunt dat besoekers aan Rebokkop die omgewing sal respekteer en help bewaar.

Gaste kan visvang, bergfietsry, voetslaan, perdry en rotsklim in die area.

Slaapplek

’n Bespreking by Rebokkop sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Stapelbed
Slaapkamer 6
Plek vir 2 persone
1 xStapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 32 resensies vir Rebokkop
Netheid
4.4/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • S212, Rebokkop, Vredefort, 9595, Vrystaat
  • Gaste dink Rebokkop het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 550
per nag (plek vir 8)
Vanaf R1 550
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: S212, Rebokkop, Vredefort, 9595, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDEzNWY1MDc0LTU5MGQtNDI5ZS1hOTY5LTE1ZTRkYWI0NzdkZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 550  per nag (plek vir 8) 32 5 1 5 S212 Rebokkop 9595 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -26.909839021915 27.26174980402
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!