LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Red Brick Barn | LekkeSlaap
+20

Red Brick Barn

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rasmus Erasmus Boulevard, Heritage Hill Estate, Centurion, 0157, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R670 per nag(plek vir 2)

Beskrywing

Red Brick Barn is 2 km van die N1 af, halfpad tussen Midrand en Centurion op die Heritage Hill Landgoed. Dit bied gehalteverblyf aan sakereisigers, oornaggaste of diegene wat vir familie kuier.

Die eenheid is op 'n woonerf maar is heeltemal apart van die eienaar se hoofhuis, tog naby genoeg sou gaste enigiets benodig.

Die oopplan-eenheid beskik oor 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuisie is met 'n yskas, mikrogolf, broodrooster, tee- en koffiemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus.

Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV met DStv. Daar is ook 'n eetarea waar gaste hul maaltye saam kan geniet.

Gaste het toegang tot 'n gedeelde swembad, veilige parkeerplek en 'n privaat ingang op die perseel.

Slaapplek

’n Bespreking by Red Brick Barn sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 9 resensies vir Red Brick Barn
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Rasmus Erasmus Boulevard, Heritage Hill Estate, Centurion, 0157, Gauteng
  • Gaste dink Red Brick Barn het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Centurion Gauteng
Vanaf
Vanaf R670
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R670
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rasmus Erasmus Boulevard, Heritage Hill Estate, Centurion, 0157, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA76427a793c9e3754c464c162584e56929f076af63b6d59c49b755110a77339e54088d1e80f1a68bdca0355e9a5b061058011?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R670  per nag(plek vir 2) 9 5 1 5 Rasmus Erasmus Boulevard Heritage Hill Estate 0157 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.910234372578 28.176222145557
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!