LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Red Brick Barn | LekkeSlaap
+20

Red Brick Barn

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 9 resensies vir Red Brick Barn
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.6/5
Madette L - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madette L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker en rustige plekkie.

Eienaars het uit hul pad uit gegaan om ons te laat welkom voel.

Crystall B - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Crystall B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese Selfsorg

Netjies, modern en privaat. Ons het niks meer as dit nodig gehad nie, alles vir selfsorg was voorsien soos belowe. Uitstekende verblyf, sal dit definitief aanbeveel

Roelof M - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roelof M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome

Nice and friendly hosts and a spacious room

Juan G - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Juan G

Rustig, netjies en mooi plek met nodige toebehore. Bekostigbaar. Flinke en vriendelik diens op alle navrae.

Was net wat ek nodig gehad het. Bekostigbaar, naby aan hospitaal en kon net kom rus na uitputtende dag. Goed toegerus, modern en netjies. Vriendelike en flink diens op enige navrae. Sal verseker weer daarvan gebruik maak as in omgewing verblyf kort

Olga V - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Olga V
Saam met eggenoot / lewensmaat

The owners were friendly and helpful, we fully enjoyed our stay.

The owners were friendly and helpful, we fully enjoyed the stay. Thank you.

Ursula P - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ursula P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die Red Brick Barn, is ongelooflik goed geleë in 'n veilige Estate met vinnige toegang tot alle hoof roetes. Pragtige skoon en netjies.

Ons was met soveel gasvryheid ontvang. Die eienaar was stiptelik met kommunikasie. Sal verseker weer van die plekkie gebruik maak. Het alles onder een dak!

Werdich S - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werdich S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese verblyf, veilig en alles wat jy nodig het onder een dak.

Sien sterre.

Petro S - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Petro S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie aangenaam gewees!

Baie veilig en netjies.

Elmarie D - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

I don’t not feel cramped apartment spacious. I had a decent blow dryer and proper DStv.

Heritage hill is well located and a very neat estate. I selected it because my son lives in the estate and I am familiar with it. The hosts are very accommodating and friendly and we had a few treats like toiletries, cappuccino, water, even energy drinks in our fridge.

Vanaf
R670
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R670
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R670
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rasmus Erasmus Boulevard, Heritage Hill Estate, Centurion, 0157, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA76427a793c9e3754c464c162584e56929f076af63b6d59c49b755110a77339e54088d1e80f1a68bdca0355e9a5b061058011?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R670  per nag(plek vir 2) 9 5 1 5 Rasmus Erasmus Boulevard Heritage Hill Estate 0157 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.910234372578 28.176222145557
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!