Red Brick Cottage

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Red Brick Cottage is 'n selfsorg-tuinwoonstel in 'n stil hoekie van die eienaar se eiendom in 'n stil woonbuurt in Port Alfred.

Die woonstel het slaapplek vir 2 gaste en het 'n oopplan-uitleg. Daar is 'n leef- en slaaparea met 'n dubbelbed, sitplek en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Die kamer het 'n skuifdeur wat na 'n privaat patio-area met 'n afdak, ketelbraaigeriewe en sitplek lei.

Die kombuisie is met 'n yskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster, ketel, wasbak, kookgerei, potte en breekware toegerus. Die badkamer het 'n wasbak, bad met 'n handstort, en 'n toilet. Daar is ook 'n sonkamer met 'n etenstafel en stoele, en 'n ekstra enkelbed.

Daar is veilige parkeerplek in die skaduwee op die eiendom. Wasgeriewe is ook beskikbaar.

Slaapplek

'n Bespreking by Red Brick Cottage sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Area 1 - Huisves 1 persoon
1 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Verekombers
  •  Waaier
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer
  •  Kluis

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Red Brick Cottage gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R500 per nag (plek vir 3)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za