Red River Overnight

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Red River Overnight is in die gewilde vakansiebestemming, George, geleë. George is teen die voet van die Outeniekwaberge met 'n skouspelagtige uitsig oor die Indiese Oseaan geleë en dit is die ideale bestemming om die Tuinroete en alles wat dit bied te gaan verken.

Die verblyf is 'n eenslaapkamerwoonstel wat op die eienaar se perseel is. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n volledige en suite-badkamer met 'n stort en bad. Die slaapkamer het ook 'n plafonwaaier en ingeboude kaste.

Daar is 'n oopplan-kombuisie met 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n mikrogolfoond en 'n kluis. Die sitkamer het 'n TV met DStv, gemaklike sitplek en 'n werkstasie.

Doendinge in George sluit visvang, duik, waterski, voetslaan, voëlkyk, walviskyk in seisoen, perdry, kanovaart, diepseevisvang, bergfietsry en skubaduik in.

Slaapplek

'n Bespreking by Red River Overnight sluit in:

1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Hier praat ons

  •  Afrikaans

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Red River Overnight gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R600 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za