Red Roof Gastehuis
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Elize Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 28
Jaar gelys 7
Opsomming van Resensie
Daleen L - Feb 2024
Algehele gradering
Fine.
Ca C - Feb 2024
Algehele gradering
Wonderlik.
Cecilia D - Nov 2023
Algehele gradering
Waarde vir geld, "homely".
Red Roof Gastehuis se terugvoer
Goeiemore, baie dankie. Dit is altyd lekker om sulke positiewe terugvoering te kry. Ons gaste is spesiaal vir ons en probeer altyd ons beste. Groete Elize
Guillaume K - Okt 2023
Algehele gradering
Gemaklike verblyf met 'n lekker ontbyt.
Red Roof Gastehuis se terugvoer
Goeiemore, baie dankie, dit is altyd 'n plesier om ons gaste gelukkig en tevrede te kan hou. Hoop om julle gou weer te sien. Groete
Frik F - Jul 2023
Algehele gradering
Skoon, netjies en vriendelik.
Red Roof Gastehuis se terugvoer
Goeiemore, baie dankie vir die terugvoer. Dit was lekker om jul te kon akkomodeer. Hoop ons sien jul gou weer. Groete
Angie V - Feb 2023
Algehele gradering
Wonderlike plekkie.
Red Roof Gastehuis se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ek sal verseker die boodskap aan Lorraine oordra. Hoop ons sien jul gou weer.
Gert P - Feb 2023
Algehele gradering
Diens was uitstekend en kamer baie netjies en skoon.
Red Roof Gastehuis se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer. Hoop ons sien jou gou weer.
Jan H - Jan 2023
Algehele gradering
Baie netjies en gerieflik en die personeel is baie vriendelik. Sal julle weer besoek.
Red Roof Gastehuis se terugvoer
Dit was lekker om julle hier te kon gehad het. Sien uit omdat julle weer kom kuier.
Natasha M - Sep 2022
Algehele gradering
Skoon, netjies en vriendelik.
Red Roof Gastehuis se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Ons sien uit om jou weer te verwelkom.
Jackie P - Jul 2022
Algehele gradering
Ek het baie lekker tuisgegaan by Red Roof.
Lees meerRed Roof Gastehuis se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer.
Ons waardeer. Hoop ons sien jou gou weer.
Anel S - Jun 2022
Algehele gradering
Vriendelik en skoon.
Red Roof Gastehuis se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoering, dit word baie waardeer. Kom kuier gou weer.
Phillipp C - Jun 2022
Algehele gradering
Die kuier en oorslaap daar was heerlik rustig.
Red Roof Gastehuis se terugvoer
Goeie middag,
Dankie vir die terugvoering. Daar moes 'n misverstand gewees het; Hulle moes vergeet het om vir julle te sê dat die aanvullende eetgerei in die kas in die eerste kamer was.
Rakende die ontbyt. Gewoonlik eet die fietsryers nie op die dag wat hulle ry nie ,maar ek het met hulle gepraat om in die toekoms eers te vra.
Jammer oor die ongerief. Hoop ons sien julle weer.
Sandy K - Jun 2022
Algehele gradering
Agnes is amazing. A real credit to your establishment.
Red Roof Gastehuis se terugvoer
Good day,
We are glad that you enjoyed your stay with us. Looking forward to your next visit.
Thank you for your kind compliment regarding our staff, I will convey the message to them.
Greetings,
Elize
Pieter D - Jun 2022
Algehele gradering
Baie gerieflike, netjiese en skoon gastehuis.
Red Roof Gastehuis se terugvoer
Dis so lekker om sulke positiewe terugvoer te kan kry, ons waardeer dit opreg.
Paul F - Apr 2022
Algehele gradering
Uitmuntende waarde vir geld.
Lees meerRed Roof Gastehuis se terugvoer
Goeie middag
Baie dankie vir die positiewe terugvoering, ek sal dit oordra aan ons personeel. Ek kan sommer hulle glimlagte sien want hulle probeer altyd hul bes, en hierdie is net 'n aansproring om nog beter te doen. Ons sien julle graag weer.
Groete
Floris D - Feb 2022
Algehele gradering
Gerieflik en perfek geleë. Goeie diens.
Red Roof Gastehuis se terugvoer
Baie dankie, jou positiewe terugvoer word op prys gestel. Hoop om jou gou weer te sien.
Sia R - Jan 2022
Algehele gradering
Great stay.
Red Roof Gastehuis se terugvoer
Thank you for the positive feedback. It was only a pleasure accommodating you. Hope to see you soon.
George F - Nov 2021
Algehele gradering
Teleurgesteld.
Red Roof Gastehuis se terugvoer
Goeie middag,
Wat ek wel net kan noem is dat ons solar geysers gebruik. En nr1 se water vat soms lank maar sodra 'n rukkie oop dit regkom. Dan kan ek dit dadelik uitgesorteer het.
Daar was 'n braai voor nr 1 en het gereel dat daar tafel en stoele was sowel as eetgerei en hout. As ek reg onthou was dit reenerige die aand, as julle nie daar kon braai nie, was julle meer as welkom om die groot braaier by ons te kom gebruik. Ons was net besig met begrafnisreelings daarom het ek nie kom groet nie.
Oor ontbyt sal ek gaan uitvind waarom julle nie gekry het. Gewoonlik by aankoms vat hulle die tye wat julle wil eet, weet nie wat daar fout gegaan het nie. En gewoonlik gee ons, ons gaste n verwelkomings geskenkie wanneer julle die eerste keer by ons slaap. As julle dalk weer by ons kom bly, sal ons julle afslag gee, en vergoed vir die ontbyt wat julle nie gekry het nie. Ek is so jammer oor die diens wat julle gekry het. Sal dubbel seker maak dit gebeur nooit weer nie.
Groete
Elize
Elana C - Aug 2021
Algehele gradering
Gemiddeld tot ondergemiddeld.
Red Roof Gastehuis se terugvoer
Dankie vir jou terugvoer. Sal aandag gee aan als.
Domminique V - Jun 2021
Algehele gradering
Ek en my ouma het daar oornag, dit was 'n baie lekker rustige aand in 'n rustige omgewing.
Red Roof Gastehuis se terugvoer
Baie dankie vir die terug voer. Ek het dit reg gestel, dankie dat jy dit onder ons aandag gebring het. Baie dankie vir jou terugvoer
Tineke V - Jan 2021
Algehele gradering
A good, clean and friendly spot.
Red Roof Gastehuis se terugvoer
Thank you for the positive feedback and that you enjoyed your stay. Bikers are most welcome at the Red Roof Guest House.
Burt C - Nov 2020
Algehele gradering
Baie goeie waarde. Gasvrou betrokke en werkers vriendelik
Red Roof Gastehuis se terugvoer
Goeie middag. Baie dankie vir die ondersteuning en positiewe terugvoer. Ons waardeer dit. Groete Redroof
Sue B - Jun 2019
Algehele gradering
Very pleasant guesthouse.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Lieflike gastehuis.
Die Red Roof was netjies en skoon en die personeel was baie behulpsaam en vriendelik.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Red Roof Gastehuis se terugvoer
We appreciate your support and feedback. Looking forward to seeing you again.
Kind Regards,
Elize and Redroof Staff
Daleen D - Jul 2018
Algehele gradering
Aangenaam en verkwikkend. Sal dit graag weer wil doen in die toekoms.
Red Roof Gastehuis se terugvoer
Goeie middag,
Baie dankie vir die positiewe terug voer. Sien daarna uit om julle weer te sien.
Groete,
Red Roof Staf
Edgar K - Jun 2018
Algehele gradering
See stars.
Red Roof Gastehuis se terugvoer
Good Morning,
Thank for your positive feedback. It was nice to host the cyclists and we look forward in seeing you next year.
Regards,
The Red Roof Team
Jessica S - Jun 2018
Algehele gradering
We had a great stay - hosts are very accommodating.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Great verblyf met baie gawe gasthere.
Personeel is baie vriendelik. Dis skoon en baie verwelkomend.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Red Roof Gastehuis se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Sien daarna uit om julle gou weer te sien.
Groete
Redroof Staf
Jenny T - Feb 2018
Algehele gradering
Baie kort verblyf gehad maar het voldoen aan ons vereistes.
Red Roof Gastehuis se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Ons sien daarna uit om julle weer te ontvang.
Groete
Redroof Staf
Marthie B - Okt 2017
Algehele gradering
Onvergeetlike luukse verblyf.
Red Roof Gastehuis se terugvoer
Beste Marthie,
Baie dankie vir die terugvoer. Om gelukkige en tevrede gaste te hê, is waarna ons strewe. Ons sien daarna uit om julle weer by Red Roof te verwelkom.
Groete,
Herman en Elize
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 18 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erasmusstraat 35A, Louis Trichardt, 0920, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom