Louis Trichardt Akkommodasie by Red Roof Gastehuis | LekkeSlaap
+17
+17

Red Roof Gastehuis

6 resensies
Gastehuis
  • Vanaf R850 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 11 persone, alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erasmusstraat 35A, Louis Trichardt, 0920, Limpopo

Beskrywing

Red Roof Gastehuis is in Louis Trichardt, aan die voet van die Soutpansberge in Limpopo geleë.

Red Roof Gastehuis bied verblyf in 4 tipes slaapkamers. Al dié slaapkamers is smaakvol ingerig en gemeubileer met 'n koningingrootte-bed óf 2 enkelbeddens. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die kamers het lugversorging, WiFi, asook koffie- en teemaakgeriewe.

Gaste kan in die rustige tuin ontspan of 'n drankie by die kroeg op die perseel geniet.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 6 resensies vir Red Roof Gastehuis
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Erasmusstraat 35A, Louis Trichardt, 0920, Limpopo
  • Gaste dink Red Roof Gastehuis het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R850
per nag (vir 2 persone)

Sien meer verblyf in

Louis Trichardt Limpopo
Vanaf R850
per nag (vir 2 persone)
VEILIGE BETALING VIA
LEKKESLAAP.CO.ZA
Vanaf R850
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 persone, alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erasmusstraat 35A, Louis Trichardt, 0920, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM5ZTQ5NDI2LTRjZmQtNDMyNC05ZjM1LWMzODg0NDk5NjJmYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R850  per nag (vir 2 persone) 6 5 1 4.7 35A Erasmus Street Louis Trichardt 0920 Limpopo 086 999 0018 13:00-20:00 10:00 -23.040408463351 29.903362834457
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za