Worcester Akkommodasie by Reeds Country Lodge Christian Retreat | LekkeSlaap
+31

Reeds Country Lodge Christian Retreat

8 resensies
Wildsplaas
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R43, Scherpenheuwel-plaas, Worcester, 6850, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R850 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Reeds Country Lodge Christian Retreat is langs die R43 net 15 minute vanaf Worcester geleë.

Die lodge het 'n verskeidenheid selfsorg-eenhede, ideaal vir gesinne en vriende. Daar is 4 gesinseenhede, asook wittebroodhutte, en hulle kan afsonderlik of vir 'n groep bespreek word. Die oopplan-eenhede het elk 'n kombuis wat volledig toegerus is en elk het 'n en suite-badkamer. Elke eenheid het 'n stoep met braaigeriewe. Skoonmaakdienste is op versoek teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Kinders is baie welkom en daar is heelwat grasperke en oop ruimtes vir baljaar. ‘n Trampolien en ‘n klimraam, asook ‘n swembad, is beskikbaar. Labrador-honde, 3 skapies, hoenders en kuikens baljaar ook hier. Die lodge is net 4 km vanaf die Quaggaskloofdam met verskeie watersporte, en dis naby verskeie wynkelders. Die Lodge is binne 15 minute se ry vanaf Worcester. Dis ideaal vir familiereünies, wegbreke en konferensies.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • DVD-speler
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Internet
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 8 resensies vir Reeds Country Lodge Christian Retreat
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Langs die R43, Scherpenheuwel-plaas, Worcester, 6850, Wes-Kaap
  • Gaste dink Reeds Country Lodge Christian Retreat het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R850
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R850
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R43, Scherpenheuwel-plaas, Worcester, 6850, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3mlh7TOSBvWlR0W4Vj1vzyQqMOfdKbMLDVph0VPYBPsCg5Jmmy?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R850  per nag (vir 2 persone) 8 5 1 5 Off the R43 Farm Scherpenheuwel 6850 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.783041962224 19.489277117721
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za