Skeerpoort Akkommodasie by Reeds River Lodge | LekkeSlaap
+30

Reeds River Lodge

22 resensies
Wildsplaas
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas Scheerpoort, Langs die R560, Skeerpoort, 0232, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R990 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Reeds River Lodge is langs die Skeerpoortrivier geleë en bied 'n uitsig oor die Magaliesberge.

Dié lodge bied verskeie verblyf-opsies in 8 volledig ingerigte selfsorg-eenhede. Ons eenhede wissel van slaapplek vir 2 tot 8 gaste. Die eenhede is gerieflik gemeubileer en elk beskik oor 'n kombuis wat toegerus is met 'n yskas, 'n mikrogolfoond, 'n stoof, potte, panne en eetgerei. Elke eenheid kan op versoek met 'n TV en sekere DStv-kanale voorsien word. Braaigeriewe is ook by al ons eenhede beskikbaar en gaste kan ook van die swembaddens gebruik maak.

Daar is verskeie doendinge in die area, soos fietsry, voetslaanroetes, rotsklim, riviervlotvaart, lugballonvlugte, tot verskeie restaurante en besienswaardighede soos die Hartiesmark, Bushbabies Aapreservaat, die Uil-reddingsentrum en nog vele meer om te besoek.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 22 resensies vir Reeds River Lodge
Netheid
3.6/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Plaas Scheerpoort, Langs die R560, Skeerpoort, 0232, Noordwes
  • Gaste dink Reeds River Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R990
per nag (plek vir 2)
Vanaf R990
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas Scheerpoort, Langs die R560, Skeerpoort, 0232, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDZiYTk1ZWExLWQzZmUtNGY1YS04NTdmLWMyOTc1ZTBlYTI4MA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R990  per nag (plek vir 2) 22 5 1 5 Farm Scheerpoort Off the R560 0232 Noordwes 086 999 0018 13:00-19:00 10:00 -25.782290482783 27.763043940067
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za