Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Reef View East London

  • Kapasiteit: 13 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blue Bend Place 4, Beacon-baai, Oos-Londen, 5201, Oos-Kaap
  • Geen kinders onder 10
  • Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Reef View East London bied B&B-verblyf oorkant die Nahoon-rivier. Die gastehuis is ideaal geleë naby Nahoon-strand, restaurante en winkels.

Akkommodasie by Reef View East London bestaan uit 8 kamers wat elkeen uniek versier is. Dié kamers het elkeen 'n koningingrootte- of koninggrootte-bed en toegang tot 'n en suite-badkamer of privaat badkamer.

Elke kamer het ook gratis WiFi, 'n lessenaar en tee- en koffiemaakgeriewe. Ontbyt word ook vir elke kamer bedien. Die gastehuis het 'n braai-area en veilige parkeerplek.

Die gastehuis het ook omsetters en sonpanele.

Reef View is 15 minute se ry vanaf Oos-Londen Gholfklub, Hemingways Casino, Bonza Bay se strand en baie ander besienswaardighede.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 3 resensies vir Reef View East London
Netheid
4.7/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Blue Bend Place 4, Beacon-baai, Oos-Londen, 5201, Oos-Kaap
  • Gaste dink Reef View East London het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blue Bend Place 4, Beacon-baai, Oos-Londen, 5201, Oos-Kaap
  • Geen kinders onder 10
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDZmZDU3ZjI0LTQ2ODEtNGRiZC1hMThlLTIwZWQ0ZWY1Yjc5ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 4 Blue Bend Place Beacon Bay 5201 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.980016000516 27.948834992729