Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Reefteach Lodge

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: A1112-weg, Thungwini, Sodwanabaai, 3974, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R800 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Reefteach Lodge is in Sodwanabaai aan Suid-Afrika se Ooskus geleë. Besienswaardighede in die omgewing sluit wildreservate, die Sodwanabaai Nasionale Park, die iSimangaliso Vleilandpark en Sodwanastrand in.

Die lodge beskik oor 6 slaapkamers en bied slaapplek aan 12 gaste. Elke slaapkamer het lugversorging, 2 enkelbeddens wat op versoek in 'n dubbelbed omskep kan word en 'n en suite-badkamer met 'n bad of 'n stort, 'n wasbak en 'n toilet.

Ander geriewe sluit 'n kombuis wat met 'n yskas, mikrogolfoond, stoof en 'n oond toegerus is, 'n eetarea en 'n TV met DStv in.

Gaste kan in die gemeenskaplike swembad afkoel, braai, of in die lowerryke, tropiese tuin ontspan. Parkeerplek is op die perseel beskikbaar en daar is 'n nagwag.

Aktiwiteite in die area sluit skubaduik, snorkel, diepseehengel, sweefski, branderplankry, voetslaan en wildritte in.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Nagportier
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 2 resensies vir Reefteach Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
3.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Janine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Jaar gelys 4

Ligging

  • A1112-weg, Thungwini, Sodwanabaai, 3974, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Reefteach Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: A1112-weg, Thungwini, Sodwanabaai, 3974, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA75e60a28fb1341118a24373ee16f7e3afd6a61b3ad7932819919f95d545d87f866f9af58f0b4fbad9eb4c78a7e6ac285f118?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 A1112 Road Thungwini 3974 KwaZulu-Natal 021 201 8901 12:00-22:00 12:00 -27.506901118834 32.654500007629
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem