LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Reenboog Apartment Unit 5 | LekkeSlaap
+7

Reenboog Apartment Unit 5

5 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

3.8 uit 5van 5 resensies vir Reenboog Apartment Unit 5
Netheid
3.8/5
Diens
3.8/5
Ligging
3.8/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
3.8/5
Vilene T - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Vilene T
Gesin met klein kinders

Het kuier geniet.

Het die verblyf en kuier geniet.

Juanita K - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita K
Saam met vriende

Sal beslis weer kom, fantasmagoriese naweek gehad.

Pragtige plek, beslis die moeite werd om weer te gaan kuier, net bietjie langer as naweek.

Chris B - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Chris B
Gesin met klein kinders

Goeie ligging, maar toilet was stukkend, banke (rottang) stukkend bo, stort was stukkend (water oor die hele vloer), braaiplek vuil, vuil asbak met sigaretstompies.

Ons was teleurgesteld in die fasiliteite by Reënboog nr 5: Die een toilet was stukkend, die een stortdeur paneel was stukkend en water het oor die hele vloer gevloei as mens gestort het. Die mosaïekteeltjies in die stort het losgekom en sommiges was uit. Die banke in die sitkamer was stukkend aan die bokant. Die braaiplek was nie heeltemal skoon nie. Daar was 'n vuil asbak met sigaretstompies in op die tafel by die stoep. Die enigste kap-plank (plastiek) in die huis was vuil en vol vlekke en ons het alles moes sny op 'n bord, want wou nie die kap-plank gebruik. Daar was geen lappies nie, en slegs een swart vullissak.

Adele W - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele W
Saam met vriende

Het tydjie baie geniet.

Sal beslis in die toekoms weer gebruik maak van die apartment.

Kelvin K - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kelvin K

Die hele tydtjie daar was verskriklik aangenaam en baie netjies, mens kla oor baie dinge in die lewe maar Reenboog was 'n afleiding vir rustigheid en ontspanning.

Reenboog is definitief die plek om by te wees vir enige geleentheid. My ouers het dit verskriklik geniet.

Vanaf R1 900
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 900
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 900
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Voortrekkerstraat 20, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFiZWNlNGRjLWZiNjItNDQ5OS1iZTVkLTE5Y2I0Y2NkNTRiZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 900  per nag (plek vir 6) 5 5 1 4 20 Voortrekker Street Lamberts Bay 8130 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -32.096661 18.3034329
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!