LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Regal Loft | LekkeSlaap
+19

Regal Loft

Selfsorg

Opsomming van Resensie

3.6 uit 5van 4 resensies vir Regal Loft
Netheid
3.3/5
Diens
3.5/5
Ligging
3.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.0/5
Ann G - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ann G

Wonderlike uitsig.

Die uitsig op die berge was asemrowend. Die ligging is bietjie uit die pad met vlooimarkte oorkant die pad.

Klippies B - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Klippies B
Gesin met tieners

Swak! Swak!

MUI Stay personeel was wonderlik, maar die plek was bitter swak! Ek sal dit vir niemand aanbeveel nie.

Sophia M - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sophia M
Saam met vriende

Uitstekende ligging

Die woonstel is reg oorkant die strand. Weet net dat dit langs 'n besige pad is. Die WiFi het glad nie gewerk nie - die eienaar is gekontak, maar hy was glad nie behulpsaam nie. Die kamers is netjies, daar is 'n stort en 'n bad, maar die een badkamer het nie 'n deur nie, so jy moet altyd die kamerdeur toemaak om badkamer toe te gaan.

Marco L - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marco L
Gesin met klein kinders

Baie netjies en modern, baie goeie waarde vir jou geld!

Ons het baie lekker gebly in die Royal Loft op die tweede verdieping. Baie spasie, modern en netjies. Ons sal elke keer as ons Kaap toe kom hier kom bly.

Regal Loft's terugvoer

Hi Marco, Thanks for your review which we always appreciate. We are glad you enjoyed your stay in the Regal Loft and we look forward to having you back.
Kind regards Mark [Owner]

Regal Loft
Vanaf R1 970
R1 970 R1 478
per nag, vir 4 mense
Vanaf R1 970
R1 970 R1 478
per nag, vir 4 mense
Vanaf R1 970
R1 970 R1 478
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Royal-weg 51, Muizenberg, 7945, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAl3WAX0KZlUYs6aEyUKXI6ka2BSydt8AdBuKznhceWtLchh6jvv?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 970, nou Vanaf R1 478  per nag, vir 4 mense 4 5 1 4 51 Royal Road Muizenberg 7945 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -34.103213 18.477426
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!