Regent House
Kry 30% af vir verblyf voor 6 Maart 2021
- Kapasiteit: 8 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Regent-weg 73, Parklands, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R2 950R2 065 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Regent House bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n gesinsvriendelike vierslaapkamerhuis in Parklands, Blouberg, net 3 km van Kite Beach af. Die verblyf is ideaal vir gaste wat sweefski, sakereisigers, groot gesinne of ontspanningsreisigers.
Die huis spog met 'n lieflike tuin, 'n vuurput en 'n kroegarea. Dit het slaapplek vir 8 gaste in 4 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed, die tweede en derde slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed en die vierde slaapkamer het 'n dubbelbed. Bad- en stortgeriewe is beskikbaar.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, oond, stoof en 'n mikrogolf toegerus. Die huis beskik oor 2 sitareas, 'n eetarea, kroegarea met binnebraaigeriewe en daar is ook WiFi.
Die huis se ligging bied maklike toegang tot hoofroetes, strande, winkels en restaurante.
Slaapplek
’n Bespreking by Regent House sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Xhosa
Maaltye Aangebied
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Ligging
- Regent-weg 73, Parklands, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Parklands Bloubergstrand Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Regent-weg 73, Parklands, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom