LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Reis & Rus | LekkeSlaap
+48

Reis & Rus

5 resensies
Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 45% af

Kry 45% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wandrag-laan 22, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R585 R322 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Reis & Rus bied gerieflike selfsorgverblyf in Potchefstroom, 'n akademiese stad aan die oewer van die Mooirivier sowat 120 km vanaf Johannesburg en 45 km vanaf Klerksdorp in die Noordwes-provinsie. Die area bied verskeie voetslaanpaaie, nasionale monumente, museums en natuurreservate en speel ook gasheer vir die jaarlikse Aardklop Kunstefees.

Verblyf is beskikbaar in 2 selfsorg-eenhede, naamlik Die Losloper en Die Tuinpaleis. Elke eenheid het slaapplek vir twee of drie gaste en is toegerus vir gerieflike selfsorgverblyf. Alhoewel daar verskeie fynproewersrestaurante in die omtrek is, het elke eenheid die nodige kookgeriewe en -gerei, 'n yskas, ketel, stoof en 'n mikrogolf as gaste self wil kosmaak.

Gratis, onbeperkte WiFi is beskikbaar. Albei eenhede het toegang tot die agtertuin en braaigeriewe.

Gaste wat 'n bietjie langer bly sal bly wees om te verneem dat daar 'n strykyster, strykplank en wasmasjien is. Veilige parkeerplek is beskikbaar vir elke eenheid.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 5 resensies vir Reis & Rus
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Wandrag-laan 22, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Gaste dink Reis & Rus het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Potchefstroom Noordwes
was R585
Vanaf R322
per nag (vir 2 persone)
was R585
Vanaf R322
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wandrag-laan 22, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA12e53e86ee6ef941b8a31493ebdfbf8ae101dc2ac46f5dd00634eac164c6d58e74f916953abbc92f24cfa11d82d9781ae6da?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R585, nou Vanaf R322  per nag (vir 2 persone) 5 5 1 5 22 Wandrag Avenue Potchefstroom 2531 Noordwes 086 999 0018 16:00-20:00 10:00 -26.723614374272 27.093434665013
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!