Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Remini

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Retha Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 57

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 57 resensies vir Remini
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Pieter L - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ruim akkommodasie geen load shedding.

Baie lekker gebly, vriendelike eienaars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Remini se terugvoer

Baie dankie Pieter vir jou positiewe terugvoer - dit word baie waardeer. Dit was 'n plesier om jou en jou vrou te huisves.
Groete

Remini
Lucille B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucille B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike eienaars wat ons verwelkom het. Die plekkie het soos ons eie tuiste.

Baie lekker! Tuis! Netjies!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Remini se terugvoer

Baie dankie, Lucille, vir jou positiewe terugvoer oor jou en jou familie se verblyf by Remini. Ons waardeer dit baie! Jou positiewe terugvoer dien as motivering vir die toekoms. Groete

Remini
Wayne E - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wayne E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik verblyf. Alles en nog meer wat ons gesoek het.

Sal so ver gaan en sê dit was die beste verblyf wat ons al ooit deur LekkeSlaap verkry het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Remini se terugvoer

Baie dankie, Wayne, vir jou positiewe terugvoer. Ons waardeer dit baie. Dit was 'n groot plesier om jou en jou gade te akkommodeer. Groete

Remini
Nita C - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nita C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Reminihuisvesting en geriewe van die beste en is 'n ideale korttermyn verblyf opsie.

Uitstekende verblyf en aangename en vriendelike eienaars - alles superskoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Remini se terugvoer

Hallo Nita
Ons bly al 33 jaar hier en ons en ons gaste het nog nooit enige veiligheidsbedreigings gehad nie. Behalwe al die veiligheidsheinings om die erf is daar ook verborge alarms in die tuin en die gebou. Verder het ons 'n uitstekende en betroubare veiligheidsdiens wat baie vinnig reageer.

Remini
Ockert V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ockert V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en ontspannend.

Sal beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karin B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Karin B

Heerlike kuier. Vriendelike en behulpsame eienaars.

Die bespreking was vir my ouers. Hulle het heerlik gekuier en was deurentyd met die grootste vriendelikheid behandel. Die plekkie is netjies en rustig, en hulle het genoem dat hulle selfs bokkies gesien het. Dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leriell E - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leriell E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie lekker, alhoewel dit koud was. Ons het dit geniet by Remini.

Ons het onsself baie geniet. Ons sal enige tyd weer daar kom kuier.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Remini se terugvoer

Baie dankie vir jul positiewe terugvoer oor julle verblyf by Remini al was dit so 'n koud. Ons waardeer dit baie. Dit was 'n groot plesier om julle te huisves en ons kyk uit na julle volgende besoek. Groete

Remini
Maryke V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryke V
Saam met vriende

Vriendelik ruim en skoon.

Die ontvangs was baie vriendelik en gasvry gewees. Die plekkie was mooi, skoon gewees met die mooiste uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Remini se terugvoer

Julle positiewe terugvoer oor julle verblyf by Remini word baie waardeer. Dit was 'n groot plesier om julle te huisves. Groete

Remini
Linda V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome plekkie.

Eienaars baie vriendelik en behulpsaam. Sal beslis weer daar bly. Rustige plekkie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Remini se terugvoer

Dit was 'n groot plesier om julle te huisves en ons sien uit na julle volgende besoek. Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons waardeer dit werklik baie.

Remini
Suretha V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suretha V
Gesin met klein kinders

Veilige en netjiese akkommodasie.

Baie netjiese en skoon akkommodasie, alles wat mens benodig. Veilige parkering vir voertuie. Lekker ruim tuin, ons kind het so lekker gespeel en al die mooi voëltjies geniet. Mooi dek wat see uitsig het met braai geriewe. Elke vertrek het herlaaibare ligte en 'n gasstoof met 'n ketel wat op die gasstoof gebruik kan word, dit maak die loadshedding soveel gemakliker, mens kan aangaan soos normaal. Die eienaars was baie gasvry en vriendelik, help graag met enige navrae. Lekker privaat met 'n vakansie gevoel. Ons sal beslis weer Remini besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Remini se terugvoer

Baie dankie Suretha vir al die positiewe dinge wat jy t.o.v. Remini genoem het in jou resensie. Ons waardeer dit werklik baie. Dit was n groot plesier om julle te huisves. Ons het julle as baie gemaklike gaste ervaar en jul dogtertjie se speel en gesels in die tuin was soos musiek op ons ore - mis dit baie. Sien uit na julle volgende besoek.

Remini
Ria P - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wij hebben een hele fijne tijd bij Remini gehad. Alles was perfect. Heel gastvrije mensen.

Wij hebben genoten van de vele verschillende vogels in de tuin en van het uitzicht v. a het bovendek. Wij hopen zeker nog een keer terug te komen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Remini se terugvoer

Dit was 'n groot plesier om julle te huisves. Baie dankie vir jou positiewe terugvoering.

Remini
Helna S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helna S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek, rustige kuier.

Die tuinwoonstel is pragtig, ten volle toegerus, silwerskoon en so geleë dat mens heeltyd privaat is. Daar is ook genoeg "teenvoeters" teen loadshedding. Die tuin is prentjiemooi! Retha en Nick ontsien geen moeite om 'n mens welkom en tuis te laat voel nie en is baie behulpsaam. Ons sal Remini beslis aanbeveel en self weer wil besoek.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Remini se terugvoer

Ons waardeer julle positiewe terugvoer rakende jul verblyf by Remini werklik baie. Dit was 'n groot plesier om julle te huisves en sien uit na julle volgende besoek.

Remini
Lenie J - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lenie J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie skoon, rustig en veilig. Voel soos huis weg van huis. Ons sal beslis weer gaan.

Baie netjies en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Remini se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoering.

Remini
Erwin H - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erwin H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very nice place, the best equipped place against load shedding.

Easy to walk to shops or beach.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Remini se terugvoer

Thank you for your positive response. It is highly appreciated. It was a great pleasure to accommodate you. Enjoy the rest of your stay in South Africa. Regards.

Remini
Allister H - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Allister H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was uitstekend. Vriendelike ontvangs gehad.

Ons het die beste tyd ooit gehad. Geen mense wat jou pla nie, en ook nie mense wat jou tyd van inkoms en uitgaan dophou nie. Vriendelike paartjie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Remini se terugvoer

Ons is so bly dat julle jul verblyf by Remini geniet het. Baie dankie vir jul positiewe terugvoer, dit beteken vir ons baie.
Groete

Remini
Landie U - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Landie U
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing place to stay.

We did a road trip over December where we stayed in 7 different similar places and Remini was by far the best and lower priced than most. Everything was spotless! Everything you need and more. Lights during loadshedding. Extras in the kitchen like spices, milk, cooking oil, etc. that is usually not included in self-catering. They really thought of everything! Very private and very close to restaurants and shops. Much bigger than it looks in the pictures. Would recommend Remini to anyone looking to stay in Jeffrey's.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Remini se terugvoer

Hallo Landie, baie dankie vir jou positiewe terugvoering. Baie bly julle het jul verblyf geniet. Groete

Remini
Muki P - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Muki P
Gesin met tieners

It was fantastic.

The welcome from the owners was wonderful and made us feel at home immediately. The garden is spectacular. The rooms were neat, and they are spacious. Easy access to the beach.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Remini se terugvoer

Hallo Muki,
Thank you for your positive feedback.
It is highly appreciated. It was a great pleasure to accommodate you and your family. I hope to see you again in future.
Kind regards,

Remini
Joss E - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joss E
Gesin met tieners

Dit was baie ontspannend.

Plek was baie still en netjies en alles was daar wat nodig is om gemaklik te bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Remini se terugvoer

Baie dankie vir jou positiewe terugvoer - dit word baie waardeer. Dit was 'n plesier om jou en jou 2 seuns te huisves.

Remini
Stiaan J - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Stiaan J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjiese akkommodasie,.

Rustige tuin atmosfeer vol voël- en natuurlewe, het dit geniet. Sal beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hugo H - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hugo H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjiese fasiliteite met eienaars wat uit hulle pad gaan om dit vir jou aangenaam te maak.

Die eienaars het ons baie vriendelik ontvang en was vir ons baie behulpsaam om ons karavaan buite die eiendom staan te maak. Binne parkering is oorgenoeg vir jou motorvoertuig. Ons het nie verwag dat die karavaan op die erf moes staan nie. Dit is 'n still woonbuurt en was ons geensins bekommerd dat daar by die karavaan gepeuter sou word nie. Die huisie is baie netjies, baie goed ingerig en alles waaraan jy kan dink was beskikbaar. Met die kragonderbrekings was dit ook nie 'n probleem nie. Ons sal definitief weer van die akkommodasie gebruik maak as ons in die omgewing is en sal ons dit ook aan ander aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Remini se terugvoer

Hallo Hugo
Baie dankie vir julle positiewe terugvoer t.o.v. julle verblyf by Remini. Ons waardeer dit werklik baie. Ons is so bly ons kon julle karavaan ook akkommodeer al was dit in ons doodloop straat. Ons sien baie uit na julle volgende besoek.

Remini
Pieter S - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter S
Gesin met tieners

Fantasties!

Tuinwoonstel perfek geleë tov die huis en jy voel privaat - woonstel is baie netjies met alles en nog meer! Was 'n great naweek! Sal graag weer wil besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Remini se terugvoer

Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Ons waardeer dit werklik baie. Dit was vir ons 'n groot plesier om jou en jou twee seuns te akkommodeer. Ons kyk uit vir julle volgende besoek. Groete

Remini
Karina R - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karina R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie dankie, ons het heerlik gebly.

Silwerskoon en baie netjies. Pragtuin! Sal beslis weer daar aanklop.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Remini se terugvoer

Baie dankie vir julle positiewe terugvoer. Ons waardeer dit werklik baie. Dit was 'n groot plesier om julle te huisves en ons sien uit na julle volgende besoek.
Groete

Remini
Kevin O - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kevin O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent.

Fantastic hosts Rhetha and Nic. Made us feel very welcome on arrival. The cottage is very private and every thing you would wish for. Highly recommended.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Remini se terugvoer

It was a great pleasure to accommodate two such appreciative persons at Remini. Thank you for your positive feedback We appreciate it so much. Looking forward to see you again.

Remini
Sunet S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sunet S
Gesin met klein kinders

Rustige, knus atmosfeer.

Regtig waarde vir geld. Moet die eienaares komplimenteer. Onsettend netjiese en aan absoluut als gedink wat mens nodig kan hê.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Remini se terugvoer

Dit was 'n groot plesier om julle te huisves. Behalwe dat julle baie aangename gaste was, het julle die woonstel in 'n perfekte toestand gelaat. Ons kan julle vir enige gasheer aanbeveel. Baie dankie vir jul positiewe terugvoer rakende jul verblyf by Remini - dit word werklik baie waardeer.

Remini
Gerrit R - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit R

Rustig.

Wat 'n plesier om by Remini tuis te gaan. Allles was netjies veilig en skoon. Sit- en braaiplek vir gaste in pragtige tuin en toegang tot dek met pragtige see-uitsig. Baie bekostigbaar. Vriendelike eienaars. Natuurliefhebber se droom. Sal die plek beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Remini se terugvoer

Jul positiewe terugvoer oor julle verblyf by Remini word baie waardeer. Dit was 'n plesier om julle te huisves.
Mooi bly en groete

Remini
Anita S - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Retha en Nic se harte is so mooi soos hul tuin.

Alles was perfek. Gasvryheid en netheid bo verwagting. Uitstekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Remini se terugvoer

Baie dankie vir jul positiewe terugvoer. Dit word baie waardeer - die brandstof vir die pad vorentoe. Dit was 'n groot plesier om julle te huisves.

Remini
Llou-anne U - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Llou-anne U
Saam met eggenoot / lewensmaat

Host very friendly.

Unfortunately the double bed was too short for my husband. His head and feet were up against the headboard and bottom end frame of bed. He slept on one of the single beds.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter O - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike ontvangs.

Netjiese woonstel wat goed ingerig is. Sentraal geleë. Pragtige tuin en 'n rustige omgewing. Mooi uitsig oor die see.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Remini se terugvoer

Jul positiewe terugvoer beteken werklik vir ons so baie - dit dien as brandstof vir die toekoms. Weereens baie baie dankie.

Remini
John D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John D
Gesin met tieners

Net lekker!

Uitsig van die see. Stil, jy hoor nie karre nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Remini se terugvoer

Ons waardeer jou positiewe terugvoer werklik so baie. Dit was vir ons baie lekker om jou en jou 2 seuns te huisves.

Remini
Lee M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lee M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie lekker.

Kan moontlik net die beddens verbeter. Die bed lê bietjie hard. Kan moontlik net verbeter op die slaapplek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janine M - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine M
Saam met vriende

Heerlik. Pragtig, netjies en vriendelike gashere.

Alles wat jy nodig het en meer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Remini se terugvoer

Baie dankie Janine. Jou positiewe terugvoer word baie waardeer.
Groete

Remini
Leon D - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie waarde vir geld, stil, gerieflik, veilig en 'n pragtige tuin.

Die gasvryheid van die Snymans is inderdaad uitmuntend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Remini se terugvoer

Dit was 'n groot plesier om julle te huisves. Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Dit word baie waardeer. Groete

Remini
Michelle O - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Michelle O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hosts are friendly and welcoming.

Beds are a tad hard.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Herman H - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gewees.

Netjies, skoon en gemaklik. Die tuin is verskriklik mooi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Remini se terugvoer

Baie dankie vir positiewe terugvoer. Word baie waardeer, Groete.

Remini
Benjamin T - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Benjamin T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike gasheer en gasvrou. Rustige atmosfeer, pragtige tuin.

Dit was 'n plesier om hier tuis te gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Newton B - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Newton B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Eienaar was gasvry, behulpsaam en 'n heerlike plek om te bly.

Die netjiesste gastehuis en vriendelike mense. 'n Plesier om daar te kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Remini se terugvoer

Hallo Glenn
Dit was vir ons 'n groot plesier om julle by Remini te huisves. Baie dankie vir jul positiewe terugvoer - dit word baie waardeer. Groete

Remini
Adele W - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele W

Heerlike gekuier. Uitstekende waarde vir geld.

Pragtig tuin. Ruim kamer en badkamer. Gasvye mense. Hoogs aan te beveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Remini se terugvoer

Ons waardeer julle positiewe terugvoer werklik baie. Baie dankie daarvoor.
Groete

Remini
Jeannie G - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeannie G
Gesin met klein kinders

Lekker gekuier. Gasvrou en gasheer baie behulpsaam.

Ek beveel Remini met groot vrymoedigheid aan. Pragtige plek, gawe mense. Ons sal weer daar kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lisa B - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lisa B
Gesin met klein kinders

Great!

Hosts were efficient, friendly and welcoming. House is small but perfect! Has everything you need. Clean and comfy.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elmari V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmari V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goeie plek vir verblyf. Skoon, netjies, vriendelik

Dit was regtig baie lekker om hier oor te bly. Die uitsig van die dek oor Jeffreysbaai is fantasties. Plek is mooi skoon en netjies. Baie vriendelike gasvrou. Wifi was net ongelukkig baie swak gewees, maar dit is die minste. Sal beslis weer gaan

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Remini se terugvoer

Baie dankie vir positiewe terugvoer. Dit word baie waardeer.

Remini
Hannetjie S - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannetjie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oornag Jeffreys Baai

Ons is hartlik ontvang deur Nic & Retha. Die woonstel is baie netjies & goed ingerig. Ons het toegang tot die dek gehad waarvan ons 'n pragtige uitsig gehad het. Jou motor word agter 'n toesluit hek geparkeer. Ek sal beslis Remini aanbeveel vir enige iemand wat Jeffreys Baai toe gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Remini se terugvoer

Baie dankie vir jul positiewe terugvoer. Ons waardeer dit baie.

Remini
Ria P - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Ria P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig, netjies en skoon.

Weer was nie van beste nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marian A - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marian A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die eienaars van die plek is vriendelik, plek was baie net en daar was geen probleme nie.

Vol DStv is beskikbaar en daar is baie plekke om selfone en elektroniese devices te charge.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Linay B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linay B
Gesin met klein kinders

Remini sien ons gou weer!

Vreeslik lekker gebly! Diens is puik en woonstel netjies! Ons kom definitief weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nadia N - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia N
Gesin met klein kinders

Great!

Ek was vriendelik verwelkom. Alles was netjies en presies. Baie oulike mense. Sal weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Remini se terugvoer

Baie dankie Nadia!.

Remini
Johan J - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil, gerieflik, skoon, veilig en alles wat 'n mens benodig.

Plek maklik om by uit te kom, gasheer en vrou baie behulpsaam en het tot na middernag vir ons gewag. Blyplek mooi, gerieflik en alles wat ons nodig gehad het, sal beslis as ek weer plek daar benodig daar aanklop.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Remini se terugvoer

Baie dankie vir jul positiewe terugvoer oor Remini. Ons waardeer dit baie. Sien uit daarna om julle weer hier by ons te huisves. Mooi bly.

Remini
Igna B - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Igna B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike verblyf!

Remini is waarde vir geld, met uitstekende gasvryheid en heerlike, ten volle toegeruste verblyf. Baie dankie aan Retha en Nic vir 'n uiters genotvolle verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Remini se terugvoer

Baie dankie Igna en Elna vir jul positiewe terugvoer oor Remini. Ons waardeer dit werklik baie.

Remini
Sharon C - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon C
Saam met vriende

Dit was aangenaam.

Dit was aangenaam om daar te bly en beveel dit aan vir die wat privaatheid en rustige atmosfeer soek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter B - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter B
Gesin met tieners

Baie goeie waarde vir geld!

Baie vriendelik, het baie meer gekry as verwag! Het nie net die voëlkyk baie geniet wat reg voor die venster was nie, maar ook die klein bokkies wat vroegoggend naby die woning kom eet. Sal beslis aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Remini se terugvoer

Baie dankie Pieter vir jou positiewe terugvoer. Dit word baie waardeer.

Remini
Ronel V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel V
Saam met vriende

Awesome.

It was the cleanest, safest and friendly customer service ever. Quite and peaceful. Birds all over a beautiful garden. The was nothing we needed, everything was there and ready for use.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riana D - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana D

Rustige en netjiese verblyf!

Vriendelike, netjies en veilige verblyf!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Remini se terugvoer

Baie dankie. Sien uit na julle volgende kuier.

Remini
Celeste P - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celeste P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hemelse verblyf.

Retha en Nic is twee uitsonderlike, liefdevolle, gasvrye mense. Daar is nie lekkerder, beter verblyf in Jeffreysbaai nie. Gee hulle asb 'n vyf-ster. Hulle verdien dit. Dis nie 'n kuierplek nie. Dit voel soos jou eie huis. My Jack Russel het dit net so geniet om met Lara te speel - sy is die wagter van Remini, net so liefdevolle soos die eienaars. Dankie weereens, ons kom terug.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Remini se terugvoer

Baie dankie. Dit was 'n groot plesier om julle te huisves. Ons sien uit na julle volgende besoek.

Remini
Christa J - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa J

Wow, wow, wow.

Baie vriendelik ontvang. Plek baie netjies en gerieflik. Sal dit definitief aanbeveel. Waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Remini se terugvoer

Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Waardeer dit baie. Dit was vir ons 'n groot plesier om julle hierby Remini te huisves.

Groete

Remini
Colet M - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colet M
Gesin met tieners

Baie netjies and baie goed ingerig.

Regtig 'n baie mooi ingerigte plekkie. Sal weer van hulle gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Remini se terugvoer

Jou positiewe terugvoer word baie waardeer. Ons sien uit daarna om julle weer te huisves.

Remini
Janinke D - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Janinke D

Netjies en gemaklik, net wat ek en my gesin gesoek het.

Remini het vir ons gesin perfekte diens gelewer. Behulpsaam en vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Remini se terugvoer

Baie dankie vir jul positiewe terugvoer. Ons waardeer dit werklik baie.
Groete

Remini
Michelle L - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle L
Gesin met klein kinders

Fantasties.

Wonderlike verblyf, vriendelike gaste so behulpsaam. Mooiste tuin en gerieflike verblyf met alles wat ons nodig het!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Remini se terugvoer

Baie dankie vir julle positiewe terugvoer. Dit beteken vir ons so baie!

Remini
Marius V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marius V
Gesin met klein kinders

Vriendelike ontvangs, netjiese wooneenheid en eienaars altyd behulpsaam.

Pragtige wooneenheid en tuin! Baie vriendelike eienaars. Absoluut waarde vir geld!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Remini se terugvoer

Julle positiewe terugvoer beteken vir ons baie. Dit was vir ons 'n plesier om julle as gaste by Remini te ontvang.

Remini
Vanaf R680
R680 R510
per nag (plek vir 2)
Vanaf R680
R680 R510
per nag (plek vir 2)
Vanaf R680
R680 R510
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Leadwoodstraat 54, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAG07fW6SoReO8QFCE7YnmenU3VyquMDvhqjCqNzVxh6h5G6Etje?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R680 nouVanaf R510 per nag (plek vir 2) 57 5 1 5 54 Leadwood Street Wavecrest 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.0366069 24.924575
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem