Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Remkuil Gastehuise - Geloof en Hoop

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs Mission-weg, Remkuil Plaas, Caledon, 7230, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R600 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Remkuil Gastehuise - Geloof en Hoop is op die oewer van die Swartrivier en bied selfsorgverblyf op 'n plaas in die Overberg net 20 km vanaf Botrivier en 31 km vanaf Greyton.

Hier het gaste die keuse tussen die Geloof-eenheid met slaapplek vir 3 en die Hoop-eenheid met slaapplek vir 5 en is dus ideaal vir 'n groep vriende en gesinne. Die huise maak gebruik van sonkrag en gasgeisers en beskik oor 1 of 2 slaapkamers met 'n kombuis. Die slaapkamers het dubbel- en enkelbeddens en elke huis het ’n aparte, privaat badkamer met ’n stort en toilet. Hoewel die badkamer 15 m ver is, word die paadjie saans belig.

Elke huis het 'n kombuisie wat met 'n tweeplaatstoof, mikrogolfoond, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n vuurmaakplek binne toegerus is. Gaste kan hul maaltye om die etenstafel geniet.

Parkeerplek is op 'n aparte erf wat omhein is beskikbaar. Vriendelike troeteldiere is welkom indien vooraf gereël word en moet aan leibande bly wanneer hulle stap. Vuurmaakhout is op die perseel te koop, maar gaste mag nie enige oop vure sonder toesig laat nie. Daar is 'n SAPD-plaaswag binne stapafstand vanaf die huise beskikbaar.

Die plaas bied piekniekplekkies in die veld, asook stap- en fietsryroetes. Verder kan gaste die lammertjies, skape en beeste besigtig. Plantseisoen is tussen April en Mei, en oesseisoen is tussen Oktober en November en dan kan gaste versoek om 'n rit op die stroper of trekker te neem teen 'n addisionele koste.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 16 resensies vir Remkuil Gastehuise - Geloof en Hoop
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Toinette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Jaar gelys 2

Ligging

  • Langs Mission-weg, Remkuil Plaas, Caledon, 7230, Wes-Kaap
  • Gaste dink Remkuil Gastehuise - Geloof en Hoop het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Overberg Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs Mission-weg, Remkuil Plaas, Caledon, 7230, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA507237a54043a7242d0cd3005509ee01193de2fca25342bada84c7b2b2568699cadc1351e8e8cec087a54dced905c3ac8865?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 3) 16 5 1 5 Off Mission Road Remkuil Farm 7230 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.18495036349 19.377123679738
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem