Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Remote Corner

  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Galway-weg 28, Parkview, Johannesburg, 2193, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R890 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Remote Corner is in 'n beeldskone en stil, boomryke tuin in Parkview geleë. Hier kan jy ontspan en die stilte en die uitsig geniet terwyl jy luister hoe die voëltjies sing. Jy sal nie glo dat jy net minute buite die stad is nie. Al die kamers is onafhanklik van die tradisionele kragnetwerk en dus word gaste nie deur beurtkrag geaffekteer nie.

Ons bied verblyf in 6 eenhede, elkeen met 'n privaat ingang, 'n sonderlinge bekoring en karakter.

Parkview is 'n gesogte, gevestigde woonbuurt, met die ideale ligging naby Rosebank, Braamfontein, Parktown en die middestad. Ons is ook naby Donald Gordon Hospitaal, Netcare Milpark Hospitaal, Parklane-kliniek en Charlotte Maxele Hospitaal. Verder is Wits Universiteit en Universiteit van Johannesburg naby.

Ons is ook stapafstand vanaf die Johannesburg Dieretuin, die Dieretuin-meer, Parkview Muurbalsentrum en Parkview Gholfbaan. Die Parkview Village-winkels is 1 km ver en bied ook lekker restaurante.

Ontbyt word óf op die stoep bedien waar gaste 'n uitsig oor die tuin kan geniet, óf binne in die winter.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Frans

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 96 resensies vir Remote Corner
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Galway-weg 28, Parkview, Johannesburg, 2193, Gauteng
  • Gaste dink Remote Corner het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R890
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R890
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Galway-weg 28, Parkview, Johannesburg, 2193, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk2Y2I0ZDdkLTgxNDQtNDVkYS1iZjc0LTEzMTBiMjI3YzczYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R890 per nag, vir 2 mense 96 5 1 5 28 Galway Road Parkview 2193 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.167816958549 28.020203411579