LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Remote Locations Witsand | LekkeSlaap
+29

Remote Locations Witsand

1 resensie
Tentekamp
Tent
Vanaf R1 900
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Elke lodge-styl tent het slaapplek vir 2 gaste op 2 enkelbeddens wat op versoek saamgeskuif kan word. Die beddegoed word voorsien en daar is warmwatersakke vir kouer aande. Die tente werk met sonkrag vir die ligte en daar is tee- en koffiemaakgeriewe en gemaklike kampstoele. Die tente het elk privaat ablusiegeriewe met 'n chemiese toilet en 'n emmerstort. Gaste kan 'n warm stort enige tyd van die dag geniet met 'n uitsig oor die see. Een kind kan saam my/haar ouers in elke tent geakkommodeer word. Dan word 'n matras en beddegoed vir die kind voorsien.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Kindermatras vir 1
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKindermatras vir 1
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Huisreëls

Die pad wat hierheen lei is 9 km van die teerpad af tussen Heidelberg en Witsand. 'n Voertuig met 'n hoë grondvryhoogte word aanbeveel. Indien gaste met 'n sedanvoertuig kom, kan dit veilig parkeer word en hulle sal dan die laaste 1 km na die tente vervoer word. Kinders onder 12 sal slegs toegelaat word indien ouers te alle tye volle verantwoordelikheid vir kinders neem. Geen kinderoppasserdiens is beskikbaar nie. Kinders onder die ouderdom van 18 moet 'n tent met hul ouers deel as hulle die laer tariewe wil betaal. Kinders 13 - 18 jaar: R550 per kind per nag - aandete en ontbyt. Maksimum 1 kind wat met ouers deel. Kinders wat hul eie tent inneem, moet die volle tarief vir volwassenes betaal.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 900
per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 487, Witsand, 6666, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA156f786306ad5a8947aff858853563dcfce356a59e2e9425a99fba3a275ff1ddc2860b6f55fc214a8afb3cfe8ddbccee1d00?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 900  per nag (vir 2 persone) 1 5 1 5 Farm 487 Witsand 6666 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -34.370524261075 20.91004183135
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!