Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rene's Guesthouse

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 27 resensies vir Rene's Guesthouse
Netheid
4.7/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5
Rachel B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rachel B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Will recommend to anyone! Beautiful setting and everything you need.

Stayed well. The host was attentive and really went the extra mile to make our stay as comfortable as possible.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martin D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Martin D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Altyd 'n plesier om daar te bly.

Bly altyd lekker, dit bly 'n voorkeur.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louise D - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise D
Enkelreisiger

Lekker gewees vir oornag.

René is baie gasvry en het geduldig al my vrae beantwoord. Sal enige tyd weer daar oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christelle K - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle K

Vriendelik en hulpvaardig. Alles wat jy van 'n gastehuis verwag na 'n lang reis.

Ekstra moeite gedoen om ons tuis te laat voel en selfs vir ouma 'n bord gekookte kos vir aandete gereël. Ook een van die min plekke in Douglas en omgewing wat honde toelaat, so dit is 'n groot plus vir al ons mense wat met hulle hondekinders ook reis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rene's Guesthouse se terugvoer

Goeie dag Christelle. Dit was wonderlik om julle te ontmoet. Baie dankie vir die mooi woorde en ons is baie bly dat julle n goeie en rustige tydjie by ons gehad het met julle honde kinders. Julle is almal enige tyd weer welkom. Groete Rene

Rene's Guesthouse
Wanda D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wanda D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstaande.

Ons verblyf daar was werklik uitstaande.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rene's Guesthouse se terugvoer

Goeie dag Wanda. Ons is baie bly dat julle julle tydjie by ons geniet het. Hoop om julle weer gou te sien. Groete Rene

Rene's Guesthouse
Mokhele T - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mokhele T
Saam met vriende

It's a nice place for a break and some quiet.

I managed to visit the confluence of the Vaal and Orange River.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rene's Guesthouse se terugvoer

We appreciate your 5 star response and we are glad that you had a relaxing stay with us. Please come again.

Rene's Guesthouse
Tertius V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tertius V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oornag op pad huis toe.

Besoek die samevloeiing van die Oranje- en Vaalriviere.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rene's Guesthouse se terugvoer

Tertius, ons is baie bly dat julle julle oornag geniet het en dat julle ons wereld hier bietjie kon beleef het met al die waters. Kom gerus weer.

Rene's Guesthouse
Jenny M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenny M
Saam met vriende

Uitstekend. Let asb. op adres wat vir gaste gegee word. Ons het in vreemde woongebied beland.

Ons het tuisgegaan in kamers 2, 3 en 4. Daar is 'n pragtige Binnenhof met klein swembadjie wat ons terdeë benut het. Kamers skoon, netjies en diens vriendelik en verwelkomend. Die ontbyt was heerlik met flink bediening.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rene's Guesthouse se terugvoer

Ons is baie bly dat julle lekker gebly het, dit was wonderlik om julle almal te ontmoet. Kom gerus weer as julle hier deur ry.

Rene's Guesthouse
Ali D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ali D
Saam met vriende

Perfek vir 'n oornag op pad Kaap toe.

Alles en meer wat jy verwag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rene's Guesthouse se terugvoer

Hi Alwyn, baie dankie vir die positiewe comment. Hoop om julle gou weer te sien. Groete

Rene's Guesthouse
Marianna S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marianna S
Besigheidsreis

Gerieflik, vriendelik.

Netjies, aandete op aanvraag beskikbaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lucinda G - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucinda G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly. Skoon en netjies.

Baie vriendelike personeel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rene's Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Lucinda.
Ons hoop om julle gou weer te sien.
Anna se ook baie dankie vir die kompliment.

Rene's Guesthouse
Monja S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monja S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld.

Pragtige plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rene's Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Monja.
Hoop om julle gou weer te sien.
Veilig reis.

Rene's Guesthouse
Anandi V - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anandi V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was heel rustig.

Mense is baie vriendelik. Kamer was skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rene's Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Anandi.
Hoop om jou gou weer te sien.

Rene's Guesthouse
Chris D - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
4/5
Chris D

Gemengde gevoelens.

Ek hou nie daarvan om te kla nie, en glo die kritiek sal opbouend wees. Die parkering is 'n reuseprobleem, maar ek verstaan dat as alle kamers vol is dat dat die parkering dan eers 'n probleem sal wees. Daar was ook n probleem met die waterdruk in die nag, ek het dit wel nie gerapporteer nie en glo daar is 'n verklaarbare rede daarvoor. Die ontvangs was vreemd, die persoon het haar nie voorgestel nie en die vraag wanneer ek gaan betaal was onverwags aangesien ek reeds ten volle betaal het. Die bed was lekker en die stort was ook lekker as daar waterdruk is. Ons was bly dat daar koffie en beskuit in die kamer was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riana D - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Riana D
Enkelreisiger

Netjiese verblyf.

Al klagte is die parkering. Daar is nie genoeg parkering vir alle gaste nie. Maak net seker oor of daar ontbyt bedien word en wat die ontbyt is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rene's Guesthouse se terugvoer

HI Riana

Ek is so jammer oor die parkering. Ons is besig met die munisipaliteit oor ekstra parkering op die sypaadjie , maar dit gaan maar moeilik. Ontbyt word elke dag bedien, daar moet net vooraf gereel word daarvoor. n Vol Engelse ontbyt word bedien vanaf 7 uur elke oggend. Baie dankie vir jou terugvoering en ek hoop om jou weer te sien.

Rene

Rene's Guesthouse
Tina K - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tina K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, netjies en goed geleë.

Ons kamer en badkamer was ruim, skoon en met ‘n oog vir detail versier. Ek sal dit vir enigiemand aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ferdi S - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ferdi S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en skoon.

Baie netjiese en skoon kamer. Nie baie ruim nie, maar vir oornag heeltemal voldoende.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stephan V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stephan V
Saam met vriende

Gerieflike verblyf, gawe gasvrou.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anina M - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anina M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike rusplek op pad huis toe!

Diens was vriendelik en deeglik. Veilige parkering.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rene's Guesthouse se terugvoer

Beste Anina,

Baie dankie, kom maak volgende keer 'n draai oppad blomme toe. Bly julle het lekker gebly.

Groete,
Rene

Rene's Guesthouse
Johan S - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangename ervaring!

Die matras was van 'n baie goeie kwaliteit en die kos was uitstekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rene's Guesthouse se terugvoer

So Baie Bly julle het geniet. Hoop ons sien weer!!
Rene

Rene's Guesthouse
Jacolene O - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacolene O
Saam met vriende

Wonderlik en gasvry.

Gasvry, vriendelik, netjies en waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rene's Guesthouse se terugvoer

Dankie Jacolene
Hoop jy kom kuier weer in Douglas
Rene

Rene's Guesthouse
Walter B - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Walter B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelike ontvangs, kamer baie netjies en skoon.

Rene het ons baie tuis laat voel. Die kamer was netjies met 'n baie gemaklike bed en die lugversorging het die aand se slaap baie goed laat verloop ten spyte van die temperatuur buite.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rene's Guesthouse se terugvoer

Thank You Walter
That was a big pleasure and I hope you have a fantastic holiday.
Rene

Rene's Guesthouse
Karien G - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Karien G
Gesin met klein kinders

Gerieflik en gasvry.

Alles was skoon en netjies. Ons het op 'n laat stadium besluit om ons kinders saam te neem en Rene het 'n plan gemaak vir 'n kampbed en matras. Ons oudste het die swembadjie geniet. En Rene gaan uit haar pad om kliënte te help.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rene's Guesthouse se terugvoer

BaieDankie vir die positiewe kommentaar. Waardeer dit baie
Rene

Rene's Guesthouse
Chris F - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chris F
Enkelreisiger

Kwaliteit koffie behoort 'n basiese mensereg te wees. Was teleurgesteld dat hulle dit nie bied nie.

Die kamer was gemaklik en die skoon, die ontbyt was gemiddeld. Die skoonmaak- en kombuispersoneel is nogal onvriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rene's Guesthouse se terugvoer

Beste Chris,

Baie dankie vir jou terugvoering, ek maak altyd staat op my gaste se eerlikheid. Kan jy dalk vir my aanbeveel na watter tipe koffie jy verwys? Daar is 'n standaard koffie en tee fasiliteit in die kamers beskikbaar. Ek het ook my personeel aangespreek oor hulle onvriendelikheid.

Groete,
Rene

Rene's Guesthouse
Johan L - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike tyd gehad.

Personeel vriendelik, professioneel en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerhard L - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Gerhard L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n goeie oornagplek.

Goed as 'n mens net wil oornag. Veilige parkeerplek vir voertuig. Die enigste nadeel is die bure se hond wat deur die nag aan die blaf raak as ons kamerdeur oopgaan, as ons die lig aanskakel of as jy net durf praat. Daar is 'n muur tussen die twee erwe, maar dit keer nie die hond se geblaf nie. Dis baie frustrerend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rouxne J - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Rouxne J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het in die nuwe deel van die gastehuis gebly. Dit was baie skoon, netjies en lekker ruim.

Baie lekker ontbyt, kamers was skoon en netjies. Redelik privaat. Parkeerarea by nuwe gedeelte nog nie goed ingerig nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R890
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R890
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R890
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 27 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 20, Douglas, 8730, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcfbba8bbd53ceafba05fec4db1377dcd68014e7ce0663dfec00a44f01ff72f9cd19ba60d6078284a85d4653bf848e935c43b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R890 per nag (plek vir 2) 27 5 1 5 20 Church Street Douglas 8730 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.0536188 23.7761359