Rentiahof Guest Suites

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Rentiahof Guest Suites is in Klerksdorp geleë en bied verskeie selfsorg-eenhede wat slaapplek aan 2 tot 6 gaste bied.

Verblyf word aangebied in gesin-suites, koninklike suites, enkelkamer-suites en premier-suites. Die eenhede het enkel-, dubbel- of koningingrootte-beddens en 'n en suite-badkamer (linne en handdoeke word voorsien). Verder het elke eenheid 'n kombuis, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n eetarea, lugversorging en 'n TV met sekere DStv-kanale. Daagliks skoonmaakdienste word voorsien.

Beskutte parkeerplek is vir elke eenheid beskikbaar en van die eenhede het ook privaat patio's met braaigeriewe. Die eenhede is ingerig vir selfsorgverblyf en etes word nie ingesluit nie.

Klerksdorp bied verskeie restaurante en besienswaardighede soos die Rio Hotel Kasino en Konvensie-oord, Klerksdorp Museum, Parklands Gholfbaan, Faan Meintjies Natuurreservaat, en meer.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Tennis

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Nederlands
  •  Zoeloe
  •  Xhosa

Konferensie geriewe

  •  Lugversorging
  •  Witborde
  •  Kantoorgeriewe
  •  Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Rentiahof Guest Suites gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R600 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]