Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Reserved Suites Illovo

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 10 resensies vir Reserved Suites Illovo
Netheid
4.6/5
Diens
4.4/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5
Chris V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik.

Baie lekker plek met alles in een gebou uit eetplek, gimnasium ens. Veilige parkeerplek onderdak was 'n pluspunt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anna D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi omgewing.

Verblyf was aangenaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elsje L - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsje L
Gesin met tieners

Will definitely go again.

Thank you for everything. Loved the place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danie B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Danie B
Besigheidsreis

Comfortable and clean.

Although small, very comfortable. DSTV would be nice and WiFi was not stable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gideon D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gideon D
Enkelreisiger

2 aande oorgeslaap, netjiese skoon verblyf.

Lekker gebly, netjiese skoon verblyf en bekostigbaar gegewe die ligging.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dineo K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dineo K
Saam met eggenoot / lewensmaat

The place is so beautiful.

The staff was very nice, informative and made the whole stay very enjoyable. There was nothing I didn't like. Everything was clear, clean, beautiful, even online before checking. Thank you guys.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Letlhogonolo M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Letlhogonolo M
Enkelreisiger

It was a pleasant stay.

The location is great and safe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Craig F - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Craig F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very nice.

Cosy and comfortable at a great price.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Talita V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Talita V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Baie netjies en skoon. Personeel was baie vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amanda N - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Amanda N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die hotel is overrated.

Met ons aankoms was ons name nie op die lys nie. Daar was nie bewys dat ons betaal het nie. Ons moes dit eers uitklaar. Die gang was bevlek met rooiwyn. Die seep was op in die stort, die houer was leeg. Die skakelaar van die bedlampie was stukkend. Op die gedeelte buite langs die balkon was dit besaai met sigaretstompies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Reserved Suites Illovo se terugvoer

Goeie dag Amanda

Baie dankie vir die terugvoer, dit word waardeer.

Ons sal die terugvoer met die span deel en enige tekortkommeninge adresseer.

Ons sal direk met u in kontak tree met verdere ingligting.

Groete

Reserved Suites Span

Reserved Suites Illovo
Vanaf
R1 140
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 140
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 140
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 112 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Melville-weg 70, Illovo, Sandton, Johannesburg, 2196, Gauteng
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdbed44140ae466c5739f4157fafc72d898e714d82d3308c2fd61e42e769e6357d3ce01e1560781a34ab3226b9079ebbd27d4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 140 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 70 Melville Road Illovo, Sandton 2196 Gauteng 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -26.121589 28.047053