Somerset-Wes Akkommodasie by Reservoir Street Accommodation | LekkeSlaap
+19

Reservoir Street Accommodation

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Reservoirweg 12, Parelvallei, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 950 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Reservoir Street Accommodation is in Parelvallei in Somerset-Wes geleë en bied 'n onvergeetlike vakansie in die Wes-Kaap. Dit is 'n ruim huis met 'n pragtige tuin en 'n swembad.

Dié huis het 3 slaapkamers en 2 badkamers wat elkeen 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak het. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens.

Die kombuis is volledig toegerus met alle toebehore, insluitend 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, koffie- en teemaakgeriewe, eetgerei en breekware.

Die ruim leefarea het 'n snoeker- en etenstafelkombinasie, 'n TV en binnebraaigeriewe. Die leefarea lei na 'n pragtige tuin met 'n groot swembad en buitebraaigeriewe.

Daar is parkeerplek vir 3 voertuie op die perseel agter 'n hek wat kan toesluit.

Slaapplek

’n Bespreking by Reservoir Street Accommodation sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • DVD-speler
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Reservoirweg 12, Parelvallei, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 950
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 950
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Reservoirweg 12, Parelvallei, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAzDJ05Eveu0b1ApVkNe0hlkq9xHiMgNf3R0E3EcmxW4Hu7G2VMc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 950  per nag (plek vir 6) 12 Reservoir Road Parel Valley 7130 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.069238914243 18.860180038268
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za