LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Residence on 3rd | LekkeSlaap
+10

Residence on 3rd

1 resensie
Gastehuis
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3de Laan`, Westdene, Johannesburg, 2092, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Residence on 3rd skuil in Westdene op die randjie van Melville se koppies, sowat 1 km vanaf Sophiatown. Dié privaat woning bied slaapplek vir 4 mense in 2 superieure kamers.

Elke kamer het 2 enkelbeddens of 'n dubbelbed, 'n volledige privaat badkamer en 'n TV. Die gerieflike gemeenskaplike sitkamer bied volledige DStv en 'n DVD-speler, 'n gemeenskaplike eetkamer en 'n kombuis wat ten volle toegerus is. Die huis het ook 'n swembad, roostuin, organiese groentetuin en 4 privaat terrasse waar jy 'n koppie koffie kan geniet.

Die huis word daagliks skoongemaak (behalwe op Sondae). Gedurende die week word 'n Engelse ontbyt van 07:00 tot 08:30 bedien en oor naweke van 07:00 tot 11:00. Verder is daar die opsies vir 'n vyfsteraandete, kelnerdiens, 'n butler en wasgoed- en strykdienste op versoek.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 1 resensie vir Residence on 3rd
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
3.0/5
Veiligheid
3.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • 3de Laan`, Westdene, Johannesburg, 2092, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3de Laan`, Westdene, Johannesburg, 2092, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU3ZjNhYzE3LTlhZWYtNGMyOC05OTZmLTc0OGNmYzVkZDRmZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R750  per nag (plek vir 2) 1 5 1 4 3rd Avenue Westdene 2092 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.17465108091 27.987501500174
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!