Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rest @ Chabivin Vineyard Studio

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Danelle Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 69

Jaar gelys 8

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 37 resensies vir Rest @ Chabivin Vineyard Studio
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Zanta Anthea P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zanta Anthea P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Marvelous.

It was lovely, the place is very tranquil and the host is very friendly and helpful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marlize N - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlize N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vreeslike netjiese en luukse verblyf, kort afstand van alles in Stellenbosch.

Ons is vriendelik ontvang en die kaggel was heerlik in die koue reën dae. Baie dankie! Die verblyf was 'n hoogtepunt vir ons! Die huisie is modern en super skoon. Die kaggel en hottub skep 'n gesellige atmosfeer en daar was alles wat ons nodig gehad het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stefan D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Stefan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Voel soos plaas, maar in Stellenbosch en naby gesogte wynplase.

Eenheid is mooi uitgelê en bied alles wat nodig is vir gemaklik en gerieflike verblyf. Daar kan dalk moontlik nog aan privaatheidskerms tussen eenhede gewerk word. Op 'n koue aand verwarm die kaggel die eenheid en deur die dag is die buitebad 'n wenner.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rouxne E - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rouxne E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Ons kuier by Rest @ Chabivin Vineyard Studio was heerlik. Alles is ongelooflik netjies, mooi en goed georganiseerd. Ons sal beslis weer gaan en kan dit aanbeveel vir enige iemand wat 'n wegbreek van die gejaag soek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stephen T - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephen T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful farm location.

This was a really lovely stay on a small, pretty farm. The unit was tastefully decorated and well equipped—including for load shedding. Just two minor complaints: another unit looks directly onto this unit's deck spoiling the privacy a bit, and I'm not a huge fan of being woken up before sunrise by the cat climbing through the window and onto our bed. But nevertheless still a great stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Firoza J - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Firoza J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect getaway for those needed honeymoon dates.

You see and hear no-one. You feel alone and safe at the same time.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Aldon J - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Aldon J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Calm environment. Perfect size for a couple.

Lovely owner, with obedient pets. Just wish the dogs wouldn't be jumping on my car of excitement, leaving a few scratches, and the cat stealing my droëwors, but overall very pleasant experience with the Jacuzzi being the cherry on the cake.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deidre C - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deidre C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en heerlik.

Was die perfekte wegbreek vir my en my man nadat hy geland het uit Amerika. Die Vineyard Studio is baie netjies en luuks en ons het dit baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Athina S - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Athina S
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was relaxing.

Went for my honeymoon, quiet and private had a relaxing stay would love to go again and for longer. Next time with my husband and kids.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rochelle W - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rochelle W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful, tranquil and overall wonderful atmosphere.

Beautiful surroundings, quiet accommodation that has everything you could need. Fireplace and Jacuzzi was definitely the highlights of our stay. Definitely worth going back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wesley C - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wesley C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing accommodation.

We will definitely come back. We thoroughly enjoyed our stay. They were so friendly and helpful. Even got the hot tub ready for us before we got there. We loved every minute of our stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Firoza J - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Firoza J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful.

Perfect - pure peace.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Rustig.

Perfek - pure rustigheid.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Finley S - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Finley S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Everything you need in a getaway.

The Studio is clean and well equipped. The hot tub and indoor fireplace are both wonderful amenities and its just perfect for a peaceful break.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Firoza J - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Firoza J
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was nice

The jacuzzi was a bit of a disappointment, it didnt work in the rain (and no one told us that). Every time we wanted to heat it up, the rain killed it again. That was the only reason we took that place, but we basically wasted our money.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riyadh H - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riyadh H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great place, awesome hosts.

Comfortable, beautiful scenery, very central, with lots to do in the area. Very hospitable and helpful hosts. Really made us feel at home. My favorite part was the scenery.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leslie B - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leslie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful views and great location.

My husband and I spent 2 nights at the vineyard studio and we had a great time. The host is very helpful and pays attention to detail. Would highly recommend this accommodation for anyone that is looking for a relaxing stay that boasts lovely views and a great location.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mitchell B - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mitchell B
Saam met vriende

Perfect stay.

Perfect stay, perfect location and setting.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sune S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sune S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Net wat ons nodig gehad het.

Dit was baie lekker om uit die stads se gejaag te wees. Die aande was perfek, naggeluide, sterre, die braai, en 'n lekker warm Jacuzzi. Vriendelike en behulpsame eienaars. Lava, en Winter het baie diep in ons hartjies in gekruip.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michaela W - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michaela W
Saam met eggenoot / lewensmaat

We have officially found our amazing go to holiday home.

The house was perfect! All the facilities and amenities were amazing. Our host was amazing as well as very friendly and helpful. We enjoyed the woodfired hot tub as well. We will definitely be back for many more stays. See you soon!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elloise R - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elloise R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Loved it.

Very comfortable and everything that you needed were there.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Justin V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Justin V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontspanned.

Die eienaars is vriendelik en het ons warm ontvang. Daar is genoeg privaatheid en is ’n vreeslike ontspannende atmosfeer. Puik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ryan B - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ryan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goeie ligging en baie netjies met 'n lieflike warmbad om in te ontspan!

Gasvrou was baie vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jay-dee D - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jay-dee D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect setting for a quiet, romantic getaway.

The intimate setup of the studio caters to your every need. We had an amazing stay and will undoubtedly return soon. Thank you for your hospitality Danelle.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
James S - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
James S
Enkelreisiger

Dit was baie baie lekker. Alles mooi en netjies skoon.

Die verblyf was baie heerlik en netjies en skoon. Alles het gewerk en alles wat nodig was was daar. Die plek was mooi en privaat.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannes S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Luukse selfsorg in die hartjie van Stellenbosch.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anroli V - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anroli V
Gesin met tieners

Gaan nooit weer op 'n ander plek wil bly nie.

Mooiste omgewing. Stunning mense. Gerieflik. Pragtig. Dierbaarste brakke wat ek wou saamvat huis toe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janet P - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Janet P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely stay.

Was a great location for what we needed. Fireplace inside warmed the whole place on a freezing Cape Town evening.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adelle S - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adelle S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Everything was perfect!

Thank you for such an amazing weekend. Was comfortable, clean, and peaceful!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Alles was perfek!

Dankie vir so 'n ongelooflike naweek. Was gemaklik, skoon en rustig!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mauritz G - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mauritz G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons verblyf by Rest @ Chabivin was baie aangenaam. Sal dit sterk aanbeveel vir paartjies.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Morgan O - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morgan O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Too short.

Wish we had more time to relax, exactly what we needed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cindy V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Cindy V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stellenbosch - jou juweel!

Dis 'n pragtige plekkie in die mooiste omgewing, maar wanneer Eskom se kragonderbrekings hul verskyning maak is daar nie elektrisiteit óf water nie. Dit maak dit nogals ongerieflik - selfs as jy net vinnig wil hande was of die toilet spoel. Ongelukkig kon die Spotify-musiek nie werk nie, want 'n ander intekenaar verander elke keer die liedjie keuse - dus "clash" alles. Netflix het soos 'n droom gewerk en die badkamer en kamer is pragtig en ruim!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Farren C - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Farren C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wat 'n wonderlike ervaring!

Besonderse plekkie wat jou wegvat van die besige stadslewe waar jy kan ontspan met die gesang van die voëls in natuur.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris T - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het nie lank gebly nie maar was baie rustig en lekker.

Ons het net 1 nag oorgeslaap. Was baie netjies toe ons ingeboek het. Was rustig en lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Margery G - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margery G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik rustig en ontspanne, alles wat jy kan nodig hê.

Die die perfekte verblyf. Dis goed ingerig. Alles wat jy kan nodig hê is daar. Ons het baie lekker gebly en geslaap en die kaggel binne baie geniet die koue aande.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Julia J - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Julia J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful scenery and spacious accommodation.

Helpful and friendly hosts.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liza M - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liza M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons siele is vernuwe!

Pragtige plek met perfekte ligging. Vriendelike en behulpsame eienaars. Ons het gegaan vir stilte en alleen wees en dit het ons gekry!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Malinda N - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Malinda N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Ongelooflike netjiese plek, rustig, lieflike kaggeltjie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blaauwklippenweg, Paradyskloof, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFmNmQxZGI5LWU5ODYtNDFlNC1iMWRjLTRmNWMwMTU1ZjYxMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 2) 37 5 1 5 Blaauwklippen Road Paradyskloof 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.973534 18.852284
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem