Rest a While
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ingangstraat 59, De Kelders, 7220, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 500 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Rest a While is in die vreedsame De Kelders tussen Stanford en Gansbaai geleë. Dié area is ideaal vir wynproe, walviskyk, haaihokduik, visvang, voetslaan met pragtige see-uitsigte en is naby 'n natuurreservaat.
Dié enkelverdieping-woonstel is apart van die hoofhuis en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet.
Die leefarea is oopplan en die kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolf, stoof, oond, eetgerei en breekware. Die sitkamer het 'n TV met DStv-Premium en 2 opvou-slaapbanke ideaal vir 2 kinders.
Daar is 'n volledig toegeruste privaat braai-area buite met 'n tafel, bankies en braaitoerusting.
Slaapplek
’n Bespreking by Rest a While sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Elektriese kombers
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
Opsomming van Resensie
Ligging
- Ingangstraat 59, De Kelders, 7220, Wes-Kaap
- Gaste dink Rest a While het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in De Kelders Gansbaai Overberg Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ingangstraat 59, De Kelders, 7220, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom