Rest Assured
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mopani-weg 18, Glen Anil, Durban, 4051, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R820 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Rest Assured bied verblyf aan 2 volwassenes en 1 kind en is op die eienaar se eiendom in die luukse woonarea Glen Anil, Durban-Noord.
Die woonstel het 'n privaat ingang en ’n koningingrootte-bed en 1 enkelbed. Die en suite-badkamer het 'n groot stort, 'n wasbak en 'n toilet, asook 'n aantrekarea met 'n spieëltafel en 'n groot spieël en ekstra kaste. Daar is 'n etenstafel met sitplek vir 3 gaste, 'n TV met OVHD-kanale, 'n kombuisie met 'n wasbak, yskas, mikrogolf, ketel en 'n broodrooster, asook 'n ontbythoekie met 'n dubbelwerkstasie.
Gaste het ’n privaat baksteenbraai en toegang tot die verhitte swembad. Ontbyt en aandete, sowel as wasgoed kan vooraf bespreek word teen ekstra koste. Daar is veilige parkeerplek op die perseel agter 'n afstandbeheerhek en daar is 'n sekuriteitstelsel met gewapende reaksie.
Hierdie is die ideale basis om die omliggende strande, winkelsentrums, restaurante, casinos, uShaka Marine World en natuurpaadjies/voëlkyk te verken. Dit is ook 24 km vanaf King Shaka Internasionale Lughawe.
Slaapplek
’n Bespreking by Rest Assured sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
Maaltye Aangebied
- Aandete Op Versoek
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
Opsomming van Resensie
Ligging
- Mopani-weg 18, Glen Anil, Durban, 4051, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Rest Assured het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Glen Anil Durban Noord Durban KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mopani-weg 18, Glen Anil, Durban, 4051, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom