Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rest at Leisure

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Monica Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 9 resensies vir Rest at Leisure
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Joanne K - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joanne K
Gesin met klein kinders

Heerlik gerus.

Heerlike plekkie as jy wil wegkom van die besige winkelsentrums van Shelley Beach en Margate. Rustige omgewing. Ons het so lekker uitgerus gevoel na die vakansie daar, kon heeltemal vergeet van die gejaagdheid van die groter dorpe en net ontspan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marlene N - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene N
Gesin met klein kinders

Baie lekker gebly. Sal weer gaan.

Huis is mooi, skoon en netjies. Baie goed ingerig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter D - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, skoon en met al die nodige geriewe.

Veilig, gasvry, naby veilige skoon strande, sal enige dag aanbeveel. Gasheer Johan het ons vriendelik ontvang.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rest at Leisure se terugvoer

Baie dankie vir die goeie resensie Pieter. Ons waardeer julle ondersteuning en terugvoer vreeslik baie. Hoop ons sien julle binnekort weer.

Rest at Leisure
Yolande D - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande D
Gesin met klein kinders

Awesome.

We enjoyed our stay, very nice place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rest at Leisure se terugvoer

Hi Yolande.
Thank you for the great review. We appreciate your business and hope to see you and your family real soon in the near future.
Take care and stay safe.
Monica

Rest at Leisure
Rica R - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rica R
Gesin met tieners

Uitmuntend!

Vir 'n gesin op vakansie bied hierdie plek alles wat jy kan nodig hê! Ons is op kort kennisgewing ontvang sonder probleme. Dankie aan Monica en oom Johan vir jul gasvryheid! Ons sal vir seker weer van jul plekkie gebruik maak!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rest at Leisure se terugvoer

Baie dankie Tiaan en Rica vir die goeie verwysing. Ons verwelkom julle graag binnekort terug.

Rest at Leisure
Winnie S - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Winnie S

Baie oulike, netjiese, goed ingerigte plek.

Sal beslis weer wil kom kuier met ons hondekinders. Dankie Johan vir jou gasvryheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wayne F - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wayne F
Gesin met klein kinders

Perfek!

Sal definitief aan almal kan aanbeveel. Plekkie is perfek vir 'n gesin wat will wegkom en hulself geniet. Die strand was naby en ongelooflik mooi!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louine V - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louine V
Gesin met klein kinders

Friendly and welcoming host and the lovely pool was definitely a bonus.

The accommodation is child friendly and we enjoyed long hours on the veranda watching our children swim in the pool when it was too windy on the beach. Your friendly and welcoming host stays on the top floor of this comfortable house, completely separate from the ground floor where guests stay. The accommodation is very safe and has all modern amenities, plus a very well-equipped kitchen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ilze S - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze S
Gesin met klein kinders

Best value and location.

Had an awesome holiday stay at Rest At Leisure. A beautiful and clean house with all the things you need. Only a kilometer to the best beach for kids.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R950
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R950
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eliesingel 135, Leisure Bay, Munster, 4278, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAed04334b54be727186cebcbbf1cadb9b0a9b62bb4545817d62c272b1386be244443a81295ca2f2488288f71a739a5f006e2a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 6) 9 5 1 5 135 Elie Crescent Leisure Bay 4278 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -31.01691022587 30.236138526717
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem