Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rest @ Blake

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Colonel Blake-straat 12, Fleurdal, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 000 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Rest @ Blake is in 'n stil woonbuurt in Bloemfontein geleë en is naby 3 bekende hospitale: Rosepark, Pasteur en die Nasionale Hospitaal. Hospitaalpasiënte, besoekers, gaste met vakansie en sakereisigers is almal welkom.

Die verblyf is 'n gerieflike selfsorgkothuis met 'n privaat ingang, slaapkamer, 'n en suite-badkamer en 'n oopplan-kombuis en -sitkamer. Die kothuis bied slaapplek aan 4 volwassenes. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed wat oorgetrek is met 100% katoenperkallinne en die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak en handdoeke word voorsien. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, induksieplaat, ketel, eetgerei, breekware en basiese kombuisware. Ons voorsien tee- en koffiemaakgeriewe en beskuit. Die leefarea is ingerig met 'n gehalte dubbelslaapbank en 'n plasma-TV met volledige DStv. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Buite het gaste toegang tot 'n privaat tuin met sy eie braaigeriewe. Daar is ook veilige, oop parkeerplek engaste ontvang hul eie afstandbeheer.

Die eiendom het sonkragpanele, so beurtkrag is nie 'n bekommernis nie. Daar is ook instaanwater.

Slaapplek

’n Bespreking by Rest @ Blake sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Kinderbed vir 2
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xKinderbed vir 2

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 114 resensies vir Rest @ Blake
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Michelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 114

Jaar gelys 10

Ligging

  • Colonel Blake-straat 12, Fleurdal, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Rest @ Blake het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Colonel Blake-straat 12, Fleurdal, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAnKJDhIV5PD9tWEDrKsiXKpMrIcTzX4Slg3x3wxYqCdC2tCEgsX?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 4 mense 114 5 1 5 12 Kolonel Blake Street Fleurdal 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.15078859774 26.195569038391
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem