LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Rest-by-the-Sea | LekkeSlaap
+16

Rest-by-the-Sea

7 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 7 resensies vir Rest-by-the-Sea
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.9/5
Eugene M - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam mooi en stil omgewing. Die fasiliteite is voldoende en goed toegerus.

Vriendelike diens, netjiese fasiliteite en werkende toestand. Die ligging is goed en naby die winkelsentrum. Veilige parkering op die perseel. Slaapkamer is lekker groot. Sal beslis weer daar bespreek in die toekoms.

Rest-by-the-Sea's terugvoer

Baie dankie Eugene vir die kuiertjie in die Weskus. Dis was net 'n plesier om julle te ontvang. Ons sien uit na julle volgende kuiertjie.

Rest-by-the-Sea
Michelle M - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michelle M
Enkelreisiger

It was a pleasant stay.

It was a neat place and it was lovely.

Rest-by-the-Sea's terugvoer

Thank you Michelle for staying with us. It was such a pleasure to host you.

Rest-by-the-Sea
Christopher F - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christopher F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en lekker snoesig.

Nog net 'n afdak vir parkering, maar ek dink dit kom. Gee kans.

Rest-by-the-Sea's terugvoer

Dankie Chris en Avril vir die kuiertjie. Ons sien uit om julle gou weer te sien. Dit was so plesier om julle gasvrou te wees.

Rest-by-the-Sea
Adele V - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik.

Baie lekker plek. Bed was gemaklik. Ruim en privaat.

Marelize S - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marelize S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker!

Baie stil omgewing. Die plek is baie netjies en skoon. Vriendelike mense!

Ora H - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ora H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie stil omgewing. Dit was privaat en het lekker gekuier.

Die plek was baie netjies, ons is tevrede.

Anita B - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Anita B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het heerlik gekuier en die buurt is heerlik stil. Alles was baie netjies en die gasvrou baie behulpsaam en vriendelik.

Ons sal definitief weer daar gaan bly, baie lekker privaat. Die akkommodasie is baie netjies.

Vanaf R680
per nag (plek vir 2)
Vanaf R680
per nag (plek vir 2)
Vanaf R680
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Sporrie-keeromstraat 24, Myburgh Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3dTK03TrCOJ5mLBnL3yqz8RiRyTEs9qYqZuOqNLWlb2CGRR2bS?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R680  per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 24 Sporrie Close Myburgh Park 7357 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-21:00 11:00 -33.104734065842 18.042470487558
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!