Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rest Inn Knysna

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Terry Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 4 resensies vir Rest Inn Knysna
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Petro B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro B
Saam met vriende

Gerieflik, gemaklik, netjies, skoon en veilig.

Rest Inn is 'n gemaklike vakansieplek met baie gerieflike slaapgeriewe en topklas-beddens en bedlinne. Die badkamers is puik ingerig met genoeg goeie kwaliteit handdoeke. Die kombuis is baie goed toegerus. Die kuierarea is baie gerieflik en mooi, tussen die boomtoppe. Ten spyte van die huidige Eskom-situasie met kragonderbrekings, was daar in elke vertrek genoeg noodligte en 'n gassstoof in die kombuis. Baie dankie Terry, jy is 'n omgee-gasvrou en het gesorg dat die kleinste detail wat gaste mag benodig, beskikbaar is in ons blyplek. Ons het ons kuier baie geniet en sal Rest Inn enige tyd aanbeveel as 'n vakansieblyplek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rest Inn Knysna se terugvoer

Thank you so much, Petro, for your wonderful review. It was my pleasure to have you all stay, and be so appreciative of my little bit of paradise. I always wish that dream guests could stay longer, and look forward to welcoming you all back.
Happy travels into the future.
Terry

Rest Inn Knysna
Chantelle S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle S
Saam met vriende

Thoroughly enjoyed our stay!

It was an absolute treat to stay here! The kitchen is very well equipped and the whole place is clean and beautiful. The host is friendly and her attention to detail makes your stay so comfortable. I would definitely recommend!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rest Inn Knysna se terugvoer

You were all the darlings of December. I loved having you. Come back anytime and bake muffins again!! Go well in 2022, and hopefully I will have the pleasure of hosting you all again. x
Terry.

Rest Inn Knysna
Nico K - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico K
Gesin met klein kinders

Huis weg van die huis.

In a very quiet area where one's soul can come to rest. Terry Is the most generous and pleasant hostess we have ever met. Fruit bowl in the kitchen, sweets on the king size beds. Rooms sparkling clean.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rest Inn Knysna se terugvoer

Thank you so much Marlene. I loved having you, and as I said to you, I think you are a fantastic mother and granny! The weather, unfortunately, was not great for the bike race. The men seemed to enjoy the mud and mess. Looking forward to seeing you same time next year, or before.
Regards
Terry
Rest Inn Knysna

Rest Inn Knysna
Roenel P - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roenel P
Gesin met tieners

Rustige en wonderlike verblyf.

Ons het 'n fantastiese vakansie gehad en dankie aan Terry vir al die ekstratjies wat daar was. Ons het baie bederf gevoel. Ons sal definitief weer terug wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rest Inn Knysna se terugvoer

Thank you so much Roenel. I really enjoyed having you and your family stay at Rest Inn Knysna. You all left the apartment in such lovely condition which is so appreciated. Hopefully, with your next visit, we can spend some time chatting. But I know there is so much to see and do. Till we meet again.
Regards,
Terry

Rest Inn Knysna
Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoopstraat 8, Hunters Home, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAlS1TgMtfw5xOh1InKPCLp3Z2P05Ic79KFVj7GazWTBMoTq1hbT?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 8 Hope Street Hunters Home 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.06018479002 23.084300346627
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem